Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study considers the dynamics and nature of neo-avant-garde
jewellery with specific reference to contemporary South African (neoavant-
garde) jewellery.
In Chapter One defensible working descriptions of the terms "avant-garde"
and "neo-avant-garde" are established in order to establish some
manageable conclusions regarding their application to jewellery design.
These descriptions are derived from a consideration of the concepts in
contemporary aesthetic discourse.
Chapter Two considers the role, justifications and implications of
adornment with a view to isolating the development, influences and nature
of neo-avant-garde jewellery. A distinction is drawn between the
aesthetics, ontology and art-relevant status of such jewellery and
commercial or mainstream jewellery.
Chapter Three analyses specific examples of contemporary South African
avant-garde jewellery in the light of the above-mentioned distinctions.
Works are considered in relation to the transgression of material, the
transgression of taste, the transgression of integrity of form and the
integration of narrative and parochial content and attempts to demonstrate
that an appropriate critical posture in regard to such jewellery is art, rather
than craft-relevant.
In Chapter Four general influences regarding themes and concepts
apparent in the author's body of practical work are discussed. An
annotated catalogue supplements the general discussion. / AFRIKAANSE OPSOMMING: CONTEMPORARY AVANT-GARDE JEWELLERY IN SOUTH AFRICA
Hierdie studie ondersoek die dinamika en karaktereienskappe van neoavant-
garde juweliersware, met spesifieke verwysing na kontemporêre
Suid-Afrikaanse neo-avant-garde juweliersware.
In Hoofstuk Een word die terme "avant-garde" en "neo-avant-garde"
beskryf. Die doel hiervan is om uiteindelik die omvattende gebruike en
definisies van hierdie terme (met betrekking op kontemporêre estetika)
vas te lê.
Hoofstuk Twee gee 'n oorsig aangaande die redes vir- en implikasies van
fisieke versiering. Die ontwikkeling, invloede en aard van neo-avant-garde
juweliersware word bespreek en gekontrasteer met komersiêle
jeweliersware.
In lig van die bogenoemde onderskeidings verwys Hoofstuk Drie na
spesifieke Suid-Afrikaanse voorbeelde van neo-avant-garde
juweliersware. Hierdie voorbeelde word oorweeg in terme van hul
oorskryding van tradisionele grense aangaande materiaalgebruik, smaak,
integriteit van vorm en die integrasie van relaas. Die studie poog om die
relevansie van neo-avant-garde juweliersware as kuns eerder as kunsvlyt
te demonstreer.
In Hoofstuk Vier word die outeur se praktiese werke bespreek deur middel
van 'n geannoteerde katalogus. Die katalogus word voorafgegaan deur 'n
bespreking van invloede, temas en konsepte van die deurlopende
ooreenkomste in die outeur se werke verduidelik.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51665 |
Date | 12 1900 |
Creators | Boezaart, Kim |
Contributors | Kerr, G. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Visual Arts. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 103 p. : ill. (some col.) |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0031 seconds