Return to search

'n Multi-dissiplinere jeugregstelsel vir die landdrosdistrik van Kaapstad

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The focus in this research report is the violation of the constitutional rights of a young person in
conflict with the law in the Cape Town Magisterial District. This violation is caused by the lack
of collaboration between the different role players. The situation can be rectified with a policy
intervention which will ensure multi-disciplinary collaboration between the role players.
The researcher proves that stipulations in section 28 of the Constitution, Act 108 of 1996, are
violated because the different role players in the juvenile justice system of Cape Town
magisterial district work in a fragmented manner and do not operate as a unit. The young person
in conflict with law is harmed in this process. The situation can be rectified through a policy
intervention. The policy intervention entails a uniform administrative procedure, the drafting and
implementation of a working agreement between the role players, establishing a communication
network, combined and integrated training and a multi-disciplinary committee that evaluates and
monitors these aspects. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie navorsingverslag is die skending van die grondwetlike regte van die jong
persoon in botsing met die gereg binne die Kaapstad se landdrosdistrik. Die skendings is vanweë
die gebrek aan samewerking tussen die verskillende rolspelers. Die situasie kan deur middel van
'n beleidintervensie reggestel word ten einde multi-dissiplinêre samewerking tussen die
rolspelers te verseker.
Die navorser bewys dat bepalings in artikel 28 van die Grondwet, Wet 108 van 1996, geskend
word omdat die verskillende rolspelers in die jeugregstel van Kaapstad se landdrosdistrik
gefragmenteerd werk en nie as 'n eenheid funksioneer nie. Die jong persoon in botsing met die
gereg word benadeel in die proses. Die situasie kan deur middel van 'n beleidsintervensie
reggestel word. Die beleidsintervensie behels dat daar 'n eenvormige administratiewe proses
gevolg word, 'n samewerkingsooreenkoms tussen die rolspelers opgestel word, 'n
kommunikasienetwerk gevestig word, gesamentlike en geïntegreerde opleiding plaasvind en dat
'n multi-dissiplinêre komitee die gemelde aspekte evalueer en moniteer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51847
Date03 1900
CreatorsNilsson, Niels
ContributorsCloete, Fanie, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Science. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format93 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds