Return to search

Leveraging knowledge management as the basis to achieve a sustainable competitive advantage in KwaZulu-Natal legislature

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This paper was written with the intention of investigating how Knowledge
Management (KM) influences an organization's competitive advantage.
The objective of the research questions was to determine KM's role in a
competitive advantage.
Knowledge is the critical asset of any organization whether profit or nonprofit.
This paper will discuss the meaning of the competitive advantage focusing
attention in a non-profit organization, which will serve as a framework for
subsequent argument and the remainder of the study.
Research into KM's relation with business issues such as leadership, IT
for KM, organizational structure was conducted. The objective was to
determine the readiness of the institution in implementing Knowledge
Management as a basis for its competitive advantage and also to
determine the role of the leadership for KM and IT for KM and to propose
a new agenda for the Chief Knowledge Officer.
This paper is organized around six chapters. It begins with introduction
and background chapters where the research question, research setting
and KM's competitive advantage are discussed.
An in-depth literature review follows in chapter two. Chapter three deals
with the detailed description of the methodology followed to compile this
paper. A data report and analysis in chapters four and five followed by
recommendations for rolling out of KM initiative are considered. Research
concludes in chapter six. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studiestuk is geskryf met die bedoeling om die wyse waarop
Kennisbestuur (KB) 'n organisasie se mededingende voordeel beïnvloed, te
ondersoek. Die oogmerk van die navorsingsvrae was om KB se rol met
betrekking tot mededingende voordeel te bepaal. Kennis is 'n belangrike bate vir
enige organisasie met of sonder winsbejag.
In hierdie stuk word die betekenis van mededingende voordeel bespreek met die
klem op 'n organisasie sonder winsbejag wat as raamwerk sal dien vir
daaropvolgende argumente en die res van die studie. Navorsing is oor die
verband tussen KB en sake-aangeleenthede soos leierskap, inligtingstegnologie
(IT) en organisatoriese struktuur gedoen. Die oogmerk was om die gereedheid
van die instelling te bepaal vir die implementering van KB as 'n grondslag vir sy
mededingende voordeel en ook om die rol van leierskap vir KB en IT vir KB vas
te stel en om 'n nuwe agenda vir die Hoof Kennisbeampte voor te stel.
Hierdie stuk bestaan uit ses hoofstukke. Dit begin met 'n inleiding en 'n hoofstuk
met agtergrondinligting waar die navorsingsvrae, navorsingsomgewing en KB se
mededingende voordeel bespreek word. 'n Deeglike literatuur-oorsig volg in
hoofstuk twee. Hoofstuk drie handel oor 'n gedetailleerde beskrywing van die
metodologie wat gevolg is om hierdie stuk te lewer. 'n Dataverslag en -ontleding
word in hoofstukke vier en vyf oorweeg, gevolg deur aanbevelings vir die uitrol
van 'n KB inisiatief. Die navorsingsgevolgtrekking is in hoofstuk ses vervat.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50391
Date03 1900
CreatorsMabaso, Thandeka Grace
ContributorsVan der Walt, M. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format91 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds