Return to search

Kwa Sizabantoe sending: 'n prakties-teologiese beoordeling van sommige aspekte van die bestuurstruktuur / Kwa Siza Bantu mission : a practical-theology research into some aspects of the management structure

Text in Afrikaans / Vanuit sekere kwalitatiewe navorsingsmetodes, word literatuurstudie van
Kwa Sizabantoe Sending gedoen (KSB). Die rede is om 'n gefundeerde
antwoord te vind vir die verskille in opinies oor KSB.
In Hoofstuk 1 word die probleem geskets en na die verslag van die
Evangeiiese Atiiansie gekyk. Dan volg iniigting oor die navorser sowel as die
werkswyses wat gevolg word. Hoofstuk 3 gee 'n samevatting van die
geskiedenis van KSB en die Stegen-famiiie. Hoofstuk 4 behandel die unieke
literatuurbronne waaroor die navorser beskik.
Die Evangeiiese Alliansie beweer dat daar 'n misbruik van bonatuurlike
geestelike ervarings op KSB is, Die gevolg is elitistiese en paternalistiese
optredes. Dit gee aanleiding tot interne spanninge en probleme. Hierdie
bewering word in bespreek in Hoofstukke 5 - 7 .
Hoofstuk 8 gee opsomming en bespreking van die bevindinge. In Hoofstuk 9
word gepoog om 'n basisteorie te formuleer en om 'n oplossing voor te stel. / Using certain qualitative methods, a literature study is done on Kwa Siza
Bantu Mission (KSB). The reason is to come to a conclusive answer to the
difference in opinions with regards to KSB.
Chapter 1 gives an overview of the problem as well as the result of the inquiry
of the Evangelical Alliance into KSB. Information on the researcher as well as
his research methods follow. Chapter 3 is a summery of the history of KSB and
the Stegen family. In Chapter 4 a review is made of the unique literature.
From Chapter 5 - 7 a statement of the Evangelical Alliance is discussed. The
statement implies that the misuse of supernatural experiences, iead to
paternalistic or elitistic methods resulting in tensions and divisions. Chapter 8
discusses the findings and Chapter 9 tries to formulate a base-theory and
suggests some solutions to the problems of KSB, / Practical Theology / M.Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1120
Date30 November 2003
CreatorsGreeff, Jacobus Willem
ContributorsTheron, Jacques Petrus Johan
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (118 leaves)

Page generated in 0.0104 seconds