Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2002. / Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy. / ENGLISH ABSTRACT:
The recent discussions regarding the relations between the government and
industry have highlighted the importance and continuous changes that have
been investigated, tried and tested by the tri-part alliance since its inception.
A study was conducted of all the current issues and changes in labour
legislation and its impact on the labour market. Due to the continuous
changes and heated debates, not to mention regular strikes and negotiations
by those parties and their representatives, this topic is heated and ever
changing. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Die onlangse onderhandelinge en besprekings betreffende die verhouding
tussen die regering en industrie plaas klem op die belang van en gereelde
veranderinge wat ondersoek, geimplimenteer en getoets is deur die
drieledige alliansie sedert laasgenoemde se ontstaan. 'n Studie is gedoen van
die huidige kwessies en veranderinge in arbeidswetgewing en die impak
daarvan op die arbeidsmark. Die gereelde veranderinge in wetgewing en
soms hewige debatvoering tussen die betrokke partye, bo en behalwe die
gereelde stakings en onderhandelinge deur daardie partye en hul
verteenwoordigers, maak hierdie onderwerp baie sensitief en stel dit bloot
aan gereelde ondersoek en verandering.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53174 |
Date | 12 1900 |
Creators | Doms, Leonard S. |
Contributors | Bendix, W., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 182 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds