Return to search

Arbeids- en bestuursetiek in metableties-andragogiese perspektief : 'n poging tot fundering

Die inhoud van die studie verklank 'n paging om vanuit 'n meta­ bleties-andragogiese perspektief 'n
greep op die onloenbare werk­ likheid van 'n voortdurend veranderende arbeids- en bestuursmi­ lieu
te verkry, deur tot die radix van die problematiek rakende die arbeids- en
bestuursetiese-ageinsgebeure deur te dring.

Die bevindinge waartoe gekom is, dui pertinent daarop dat ar­ beids- en bestuursetiese-begeleiding
as gevolg van verskeie de­ struktiewe invloede vanuit die tegnokratiese bestel teenswoordig nie
meer so vanselfsprekend en toereikend geskied nie. Inteen­ deel, die eietydse bestuurder se
begeleidingsopgawe word al moei­liker en al hoe meer gekompliseerd en in baie gevalle selfs on­moontlik.

Hierdie toedrag van sake gee dan oak daartoe aanleiding dat die hedendaagse bestuurder in sy handel
en wandel nie meer altyd be­ treffende "etiese kwessies" 'n onderskeid kan tref tussen wat "reg"
en wat "verkeerd" is nie. Sodanige gebeure hou verreikende gevolge in vir die
begeleideling (ondergeskikte) se toereikende arbeids- en bestuursetiese-volwassewording,
aangesien die bestuurder ten spyte van sy begeleideling se ageinsnood aan etiese-begeleiding, nie
daartoe instaat is om 'n nastrewenswaar­ digevoorbeeld van arbeids- en
bestuursetiese-volwassenheid te kan stel nie.

Arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid kan derhalwe slegs be reik word aan die hand van die
praktykwording van die normbeeld van arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid. In
organisasieverband geskied sodanige praktykwording deur die vestiging en insti­tusionalisering van 'n etiese
kultuur met 'n etiese gedragskode wat as meet- en rigsnoer dien ten opsigte van etiese en morele
kwessies. Deur middel van hierdie etiese gedragskode kan die kriteria vir 'n normbeeld van
arbeids- en bestuursetiese-volwassenheid dan as norme binne die etiese kultuur van 'n bepaalde
organisasie gevestig word. / The contents of this study represents an attempt to obtain a metabletic-andragogical
perspective-grasp on the indisputable reality of an ever-changing labour- and management-milieu
by penetrating to the radix of the problematic nature, regarding the labour- and
managerial-ethical-agein occurrence.

The resultant findings that were arrived at pertinently indicate that labour- and
managerial-ethical-guidance is obviously at present not being sufficiently achieved as a result
of various de­structive influences from within the technocratic dispensation. On the contrary, the
present-day manager's guidance-role has become so much more difficult and complicated and in many
cases even impossible.

This state of affairs also gives rise to the fact that the modern-day manager cannot always
distinguish the difference between what is "right" and "wrong" regarding "ethical issues" in his
daily life. Such an occurrence has particularly far-reaching implications for the protege's
(subordinate's) adequate labour­ and managerial-ethical-adulthood, since the manager, in spite of
his protege's agein-need for ethical-guidance, is incapable of setting an example of labour- and
managerial-ethical-adulthood worthy of emulation.

Labour- and managerial-ethical-adulthood could therefore only be attained by putting into practice
the norm-image of labour- and managerial-ethical-adulthood. In organisational-context such
implementation occurs through the establishment and institutionalisation of an ethical-culture
with an ethical code of conduct as criteria for evaluating ethical and moral issues. These cri­teria for a norm-image of labour- and managerial-ethical-adult hood could be established as norms within the ethical climate of a particular organisation by means of such an ethical code of conduct / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D.Ed. (Philosophy of Education)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16804
Date06 1900
CreatorsFourie, Johan David
ContributorsSwart, C. A. (Cornelius Alwyn), 1943-
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (iv, 428 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds