Return to search

The speech act of advice in educational contexts in Setswana

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines data from advice-giving in Setswana relating to pragmatic theorists'
argument that every human interaction, to a large extent carries with it an element of
threatening one or both participants' face. The speech act of politeness has been
identified as one of the most effective speech acts to be employed in giving as well as
soliciting advice. Every speech act is influenced by contextual, cultural and many other
background factors associated to age, gender and rank to mention a few, which contribute
towards how the speech is composed.
The issues relating to the theory of politeness prompted this study on the extent to which
politeness plays a role in giving advice in an educational context of Setswana speaking
students. The study has evaluated Brown and Levinsons' theory of politeness as a
universal phenomenon against the findings of my data, in that the universality of these
theorists does not quite fit with this study. The variable percentages in this data, especially
in giving advice, indicate that politeness does not always exist in terms of positive and
negative face in the participants' mind but other considerations related to the goal of the
speech act are the main source of the speech act.
In this study, politeness in the Setswana school context has demonstrated that politeness
has been employed as a strategy for encoding distance between the speaker and the
solicitor. The purpose of advising teachers and students through politeness behavior is to
mitigate face and to create a favorable context anticipated by the solicitor. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek data oor advies-gee in Setswana wat verband hou met
pragmatiekteoretici se argument dat elke menslike interaksie tot 'n groot mate 'n element
het dat een, of beide, deelnemers se gesig bedreig word. Die spraakhandeling van
beleefdheid is geïdentifiseer as een van die mees effektiewe spraakhandelinge wat
ingespan word in die gee, sowel as die vra van advies. Elke spraakhandeling word
beïnvloed deur kontekstuele, kulturele en talle ander agtergrondfaktore wat verband hou
met onder andere ouderdom, gender en rang, wat bydra tot die wyse waarop die
spraakhandeling saamgestel word.
Die vraagstukke rakende die beleefdheidsteorie het aanleiding gegee tot hierdie studie oor
die mate waartoe beleefdheid 'n rol speel in advies-gee in opvoedkundige kontekste deur
Setswana-sprekende persone. Die studie evalueer Brown en Levinson se teorie van die
Universele beginsels wat dit stel teenoor die bevindinge van die data verkry in die
navorsing oor Setswana-sprekende studente en daar word afgelei dat Brown en Levinson
se universalia nie volledig bevestig word nie. Die varieerbaarheid waargeneem ind ie data
oor advies-gee dui aan dat beleefdheid nie altyd manifisteer in terme van negatiewe gesig
in die deelnemers se oorwegings nie, maar dat ander oorwegings rakende die doelstelling
van die spraakhandeling die hoofbron vorm van die spraakhandeling.
In hierdie studie, het beleefdheid in die Setswana opvoedkundige konteks aangetoon dat
beleefdheid ingespan word as 'n strategie om afstand te vestig tussen die spreker en die
hoorder. Die doel van advies-gee aan onderwysers en studente deur beleefdheidsgedrag
is om 'n gunstige konteks te vestig, wat verwag word deur die hoorder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50192
Date04 1900
CreatorsMogase, Emily Phuti
ContributorsDlali, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format111 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds