Text in Afrikaans / Die doel van hierdie navorsing was om die wesentfike behoefte aan
alternatiewe tugmaatreels vir die leergeremde adolessent na te vors en riglyne vir altematiewe tugmaatreels op te stel. Die sensitiewe aangeleentheid van disstplinering en tug word nou grootliks aan die onderwysers se inisiatief oorgelaat, en dit terwyl onderwysers nie altyd voldoende onderle is in die nuwe benadering tot alternatiewe dissiplineringsmetodes nie.
'n Teoretiese ondersoek wat uitgevoer is, het die belangriKheid van die
inagneming van die leergeremde .adolessent se unieke persoonlikheidstrekke by die toepassing van dissipline beklemtoon.
'n Ernpiriese ondersoek is met behulp van vraelyste uitgevoer by ses spesiale skole in die Gauteng..provinsie. Die empiriese navorsing het bevestig dat onderwysers by hierdie skole 'n behoefte het aan altematiewe tugmaatreels vir die leergeremde adolessent. Op grond van die literatuurstudie en die resultate van die empiriese ondersoek, is riglyne verskaf vir die opstel van alternatiewe tugmaatreels. / The aim of the study was to identify the need for alternative disciplinary
measures for the learning disabled adolescent, and to formulate guidelines for
the implementation thereof. At present, the sensitive issue of discipline and
punishment is left to the discretion of the individual teacher, who may not always be fully conversant with the new approach to alternative disciplinary measures.
A theoretical investigation emphasised the importance of the unique personatity traits of the learning diSabled adolescent that should be considered when disciplinary measures are applied.
An empirical investigation was carried out by means of a questionnaire at six special schools in the Gauteng Province. The empirical study confirmed that teachers at these schools do need alternative disciplinary measures for the learning disabled adolescent Based on the literature study and the results of the empirical investigation, guidelines were formulated for alternative disciplinary measures for the learning disabled adolescent. / Educational Studies / M.Ed. (Spesialisering in Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/683 |
Date | 30 September 2002 |
Creators | Swiegers, Helène Auguste |
Contributors | Le Roux, J. G. (Jacobus Gerhardus) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (viii, 110 leaves), 1 online resource (viii, 110 leaves) |
Page generated in 0.0018 seconds