Return to search

Inligtingsdienste deur die Technikon Vrystaat aan die handel en nywerheid : 'n verkennende studie

Text in Afrikaans / Dit is belangrik vir 'n inligtingsdiens wat inligting aan die gemeenskap beskikbaar wil stel, om sekere faktore in ag te neem. 'n Belangrike aspek is of die instansie in staat is om 'n bepaalde diens te lewer wat betref voorraad, fasiliteite en personeel. 'n Vraag wat gevra moet word, is of hierdie diens teen betaling gelewer, of as 'n gratis diens aangebied moet word. 'n Belangrike aspek is die bemarking van dienste wat vroeer nie as deel van 'n ondememing sander winsoogmerke gesien is nie, maar deesdae deel van die bestuursproses uitmaak. Daar behoort ook 'n goeie verstandhouding en 'n vennootskap tussen die inligtingsdiens en die gebruiker in die gemeenskap te bestaan en samewerking tussen die partye behoort op hierdie wyse bewerkstellig te word. Om 'n pro-aktiewe inligtingsdiens aan te hied, is dit belangrik dat kennis geneem word van die inligtingsbehoeftes van die bestuurder in die handel en nywerheid. / Certain factors should be taken into consideration when an information service wishes to provide information to the community. An important matter is whether the institution is able to provide certain services as far as the collection, facilities and personnel are concerned. A question that should also be asked, is whether this should be a fee-based service, or a free service. Another important matter is the marketing of services, which in earlier times did not form part of a non-profit organization, but is nowadays regarded as part of normal management practice. There should also exist a good understanding and a partnership between the information service and the user in the community, and in this way co­ operation between both parties should be established. In order to provide a pro-active information service, it is important to have knowledge of the information needs of the manager in industry and commerce. / Information Science / M.Bibl. (Inligtingkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16175
Date11 1900
CreatorsTerblanche, Christine
ContributorsDu Toit, Anna Sophia Adeline
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 205 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds