Return to search

Geletterdheidsprogramme vir analfabeet-volwassenes in die Republiek van Suid-Afrika : 'n historiese-andragogiese deurskouing en evaluering

Hierdie studie handel oor die ontwikkeling van geleenthede in
Europa en Suid-Afrika vir analfabeet-volwassenes om te leer
lees en skryf.
Teoretiese aspekte van geletterdheid soos omskrywings van die
begrippe geletterdheid en ongeletterdheid is ondersoek. Twee
benaderings tot die voorsiening van geletterdheid, naamlik
die relatiewe benadering en die absolute benadering is
beskryf. Die doelwitte van geletterdheid behels onder meer
die bereiking van lewensideale, die verkryging van mag en
persoonlike ontwikkeling.
Verskeie strategiee vir
geletterdheidsonderrig soos die
die voorsiening van
fundamenteel-opvoedkundige
strategie, die funksionele strategie, die bewusmakingstrategie
en die massaveldtogstrategie is ondersoek.
Die invloed van sosiale, politieke, ekonomiese, geografiese,
godsdienstige en onderwysfaktore asook van die boekdrukkuns
op die verspreiding van lees- en skryfvaardighede is beskou.
Daar is ook ondersoek ingestel na die rol van verskillende
betrokkenes by die voorsiening van geletterdheidsonderrig in
Europa en Suid-Afrika soos die staat, nie-staatsorganisasies,
kerke, vakbonde, industriee, privaatinisiatiewe, universiteite
en biblioteke. / This thesis investigates the development in Europe and South
Africa of opportunities for illiterate adults to learn to read
and write.
Theoretical aspects concerning the defining of concepts, the
two approaches namely the absolute and relative, the aims of
literacy and the attainment of ideas of empowerment and
personal development were discussed.
An investigation is done of the various strategies in the
provision of literacy campaigns. These include the
fundamental educational, the functional, the awareness and the
mass campaign strategies.
The influence of social, political, economical, geographical,
religious and educational factors is explored in conjunction
with the role of the printing press and distribution of
reading and writing material.
The role of various parties involved in the provision of
literacy education in Europe and South Africa is considered.
This includes the state, non-governmental organizations,
churches, unions, industry, private initiatives, universities
and libraries. / Educational Foundations / D. Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16836
Date11 1900
CreatorsGenade, Karin.
ContributorsBooyse, J. J. (Johannes Jacobus), 1952-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageText in Afrikaans, summary in Afrikaans and English, Afrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (x, 242 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds