Return to search

'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug

Bibliography: pages 335-343. / Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uct/oai:localhost:11427/15828
Date January 1989
CreatorsHammann, Hermanus Johannes Richard
ContributorsSnyman, Henning
PublisherUniversity of Cape Town, Faculty of Humanities, Afrikaans and Netherlandic Studies
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeMaster Thesis, Masters, MA
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0343 seconds