Return to search

The evolution and substance of integrated development planning

Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Development planning, or more specifically integrated development planning, has
been identified as the most appropriate form of planning to satisfy the wide range
of needs of the very diverse populations of South Africa's cities and towns, and to
mirror the political and social changes brought about by the advent of democracy.
In this study the evolution of the concept of development planning as well as the
present form of integrated development planning in South Africa is looked at. This
is complemented with a study of the process itself, as it has materialised in reality
in six local governments.
What was found was that an innovative system has come about, culminating in the
first cycle of the integrated development planning system. This consists of a
number of steps or phases, namely, assessing the current reality, formulating goals
and strategies, and ultimately monitoring and reviewing what has been achieved,
all guided by a set of predetermined principles and implemented through the
municipality's budget. It was found that the process has much potential to plan for
real development, allow for authentic public participation and promote sectoral and
intergovernmental integration. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ontwikkelingsbeplanning, en meer spesifiek, geintegreerde ontwikkelingsbeplanning,
is geidentifiseer as die mees toepaslike vorm van beplanning wat die
wydlopende behoeftes van Suid-Afrika se stede en dorpe, en sy diverse bevolking
suksesvol kan aanspreek. Dit is veral van toepassing om die nuwe politieke en
maatskaplike veranderinge, wat deur die instel van demokratiese regering geskep
is, te weerspieel,
In die werkstuk is die evolusie van die konsep van ontwikkelingsbeplanning asook
die huidige formaat van geintegreerde ontwikkelingsbeplanning in Suid-Afrika
ondersoek. Dit is gemeet deur 'n studie van die verloop van die proses in ses
plaaslike besture.
Uit die studie is vasgestel dat 'n innoverende sisteem ontwikkel is, wat geeindig
het met die eerste siklus van die proses van gemtegreerde ontwikkelingsbeplanning.
Die siklus bestaan uit 'n aantal stappe of fases, soos: beraming van die
huidige realiteite, formulering van doelstellings en strategiee, en uiteindelik die
monitering en oorsig van wat bereik is. Dit alles word gerig deur 'n stel
voorafbepaalde beginsels en geimplementeer deur die munisipaliteit se begroting.
Dit is bevind dat die proses potensiaal het vir beplanning om reele ontwikkeling
moontlik te maak, werklike publieke deelname toelaat, en sektorale en interregerings
integrasie bevorder.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51977
Date12 1900
CreatorsSimpson, Graham
ContributorsClaassen, P. E., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Sustainable Development Planning & Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format90 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds