Return to search

Invloed van die Raad vir die Koördinering van Plaaslike Owerheidsaangeleenthede op die koördinering van plaaslike owerheidsbeleid

Text in Afrikaans / The study is undertaken to determine the influence of the Co-ordinating
Council on the co-ordination of local government policy. A
simplified analytical model is used to determine the activities that
are undertaken by the Co-ordinating Council.
The Co-ordinating Council identifies needs from the external municipal
environment which are used as inputs for the submission of recommendations
to the Cabinet. As a result the Cabinet uses the recommendations
to promulgate parliamentary legislation. Parliamentary legislation
which is applicable to local government affairs, is then linked
back to the external municipal environment and implemented. The
success of the co-ordinating function of the Co-ordinating Council can
be measured by the variety of parliamentary acts that have been
promulgated as a result of the activities of said Council. / Die studie word onderneem om die invloed van die Koordinerende Raad op
die koordinering van plaaslike owerheidsbeleid te bepaal. 'n Vereenvoudigde
analitiese ontledingsmodel word gebruik om die werksaamhede
van die Koordinerende Raad te bepaal.
Die Koordinerende Raad identifiseer behoeftes, vanuit die eksterne
munisipale omgewing, wat as toevoere aangewend word om aanbevelings
aan die Kabinet voor te le. Die Kabinet gebruik die aanbevelings om
parlementere wetgewing te promulgeer. Parlementere wetgewing wat op
plaaslike owerheidsaangeleenthede betrekking het, word daarna na die
eksterne munisipale omgewing teruggekoppel en geimplementeer. Die
sukses van die koordineringsfunksie ·van die Koordinerende Raad kan
gemeet word aan die verskeidenheid van parlementere wette wat reeds
weens die werksaamhede van die bovermelde Raad tot stand gekom het. / Public Administration and Management / M.A. (Public Administration)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/15692
Date11 1900
CreatorsOdendaal, Marie-Jane
ContributorsAdlem, W.L.J., Van Wyk, W.J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 136 leaves)

Page generated in 0.0016 seconds