Return to search

Tablet 2:1-47 van die jong-Babiloniese gedig Ludlul bel nemeqi : manuskripte en vertalings

M.A. / Lambert is onnoukeurig met sy transliterasie en in sekere opsigte metodologies verouderd. 'n Poging word aangewend om 'n volledige beeld van elke manuskripgetuie te gee, deur nie bloot net variante te noteer nie, met die voordeel dat die hele teks tot sy reg kom en nie gefragmenteer word nie. Verder word gefokus op ortografiese aspekte waar nuwe wee vir toekomstige navorsing ondersoek word. Die verhouding tussen vertaling en grammatika word deurentyd in berekening gebring, en die wisseiwerking tussen die twee komponente paradigm aties en sintagm aties aan die orde gestel. Hierdie proses toon aan dat BWL slegs een vertaalopsie verteenwoordig. Ander vertalings het ook (relatief) geldige interpretasies.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:3399
Date29 August 2012
CreatorsBakkes, Willem Frederik
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0017 seconds