In hierdie studie word gepoog om 'n spiritualiteit te omskryf wat as die intensie en motivering
vir kommunikatiewe geloofshandelinge kan dien.
Die handelingswetenskaplike benadering in die Praktiese Teologie word kortliks beskryf. Daar
word aangetoon dat handelinge nie net eksistensiele gedrag is nie; handelinge het 'n
onderliggende spiritualiteit as intensie en motivering.
Verskillende perspektiewe op spiritualiteit word ondersoek. Die terme praxis pietatis word
gekies om spiritualiteit te beskryf.
Die skepping-herskepping tema word gebruik om 'n teologiese basis van praxis pietatis te
omskryf. Die praxis is kommunikatiewe geloofshandelinge wat as intensionele konkretisering
van die imperatief moontlik gemaak is deur die indikatief van God se openbaring van
Homself aan die mens.
Deur die pietatis word die werklikheid van God se verlossing as eksistensiele kennis, deur die
geloofsinoefening van die gelowige as nuwe mens - met die hoop op die opstanding -
integrerend in die daaglikse lewe toegepas. / This study intends to describe a spirituality that can function as intention and motivation for
communicative faith acts.
The operational scientific approach to Practical Theology is discussed briefly. It is shown that
acts are not only existential behaviour but has an underlying spirituality as intention and
motivation.
Different perspectives on spirituality are explored and the term praxis pietatis is chosen
describe spirituality.
The creation-recreation theme is used to define a theological basis for praxis pietatis. The
praxis is intentional communicative acts that stem from the imperative. It is made possible
by the indicative of the self-revelation of God to mankind.
The redemption of God as existential knowledge is made possible by the exercising of faith
by the new man. Through the pietatis this knowledge is integrated into the daily life - with
the eye upon the resurrection. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15778 |
Date | 04 1900 |
Creators | Pienaar, Jan Adriaan |
Contributors | Dreyer, J. S. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (92 leaves) |
Page generated in 0.0025 seconds