Return to search

Oor watter vooraf vaardighede, agtergrond en profiel moet voornemende projekbestuurders beskik en watter vooraf opleiding moet voornemende projekbestuuders ontvang?

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / Hierdie studie poog om voor-opleidingskriteria daar te stel waaraan voornemende
projekbestuurders moet voldoen. Dit kan as keuringsmeganisme vir voornemende
projekbestuurders, dosente, werkgewers en administrateurs dien.
In die ontwikkeling van 'n model om seleksie kriteria daar te stel, word antwoorde op
die volgende vrae verskaf :
• Wat behels die werk van 'n projekbestuurder?
• Watter vooraf opleiding het projekbestuurders nodig?
• Oor watter vooraf vaardighede moet voornemende projekbestuurders beskik?
• Oor watter vooraf agtergrond moet voornemende projekbestuurders beskik?
• Wat is die persoonlikheidsprofiel van projekbestuurders?

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52384
Date03 1900
CreatorsVan Zyl, Erik
ContributorsBrown, C., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format50 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds