Return to search

Assessment of attitudes related to the management of aggression and violence in four psychiatric hospitals

Thesis (MCur)--University of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this descriptive survey was to investigate the attitudes of mental health
care providers with regards to the management of aggression and violence. The
absence of scientific data describing the attitudes of nurses towards the
management of aggression and violence motivated the researcher to conduct this
study. The researcher undertook a descriptive survey to describe the attitudes of
nurses towards the management of aggression and violence.
The management of aggression and violence attitude scale (MAVAS) was
administered to N92 nurses with different qualifications these nurses are employed
in the acute admission units of four psychiatric hospitals in a province in South
Africa.
The results showed no significant differences in attitudes between the different
categories of nurses in most of the questions.
Enough evidence was gathered that indicated, compared to trained staff, staff
without a qualification in psychiatric nursing science had found it difficult to calm
patients down, had not understood the effect of the environment on a patient, had
felt that patients should control their feelings and had lacked the perception of
trained nurses, with regards to the effect of negotiation and poor communication on
violent and aggressive mental healthcare users.
These findings can make significant contributions towards the implementation of
training programmes and policies to assist staff to deal with patient related
aggression and violence. Furthermore the data generated can contribute towards
future research in this field with subsequent expansion of skills programmes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelstelling van hierdie navorsings studie was om die houding van psigiatriese
gesondheidsdiens voorsieners ten opsigte van die hantering van aggresie en geweld
te bepaal. Die afwesigheid van wetenskaplik gefundeerde data het die navorser
genoop om hierdie studie te onderneem. Die navorser het derhalwe ʼn beskrywende
studie gedoen om die houding van verpleegsters ten opsigte van die hantering van
aggressie en geweld te bepaal.
Die “management of aggression and violence attitude scale” (MAVAS) is deur N92
verpleegsters met verskillende kwalifikasies voltooi. Hierdie verpleegsters is indiens
van vier verskillende psigiatriese hospitale in ʼn provinsie in Suid- Afrika. Die
verpleegsters werk in die akute opname eenhede van die onderskeie hospitale.
Die resultate het geen noemenswaardige verskille tussen die onderskeie kategorieë
verpleegsters se houding teenoor die hantering van aggressie en eweld aangedui
nie.
Genoegsame bewys is ingesamel wat aandui; dat in vergelyking met opgeleide
personeel, personeel sonder ʼn kwalifikasie in psigiatriese verpleeg wetenskappe, dit
moeiliker vind om pasiënte te kalmeer, nie verstaan watter effek die omgewing op ʼn
pasiënt het nie. Dié kategorieë voel pasiënte moet hul gevoellens beheer en het ook
nie dieselfde persepsie ten opsigte van die effek van onderhandeling en swak
kommunikasie op aggressiewe en geweldadige psigiatriese gesondheids diens
verbruikers as hul kollegas nie.
Hierdie bevindings is ʼn belangrike bydrae ten opsigte van die implementering van
opleidings programme en beleid ten einde personeel te ondersteun om pasiënt
verwante aggressie en geweld te hanteer.
Die nuwe data gegenereer deur dié navorsings studie kan bydra tot toekomstige
navorsing in hierdie veld asook gevolglike uitbreiding van vaardigheids programme.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6835
Date03 1900
CreatorsBock, Theresa Melodie
ContributorsPienaar, Abel J., University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxvii, 144 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0021 seconds