Return to search

Veranderende rol van die skoolhoof in die staatsondersteunde (Model C-) skool in die RSA

Text in Afrikaans / Die verskynsel van gedesentraliseerde onderwyshestuur, of selfbestuur van skole (SBS), 1s 'n helangrike internasionale ontwikkeling in onderwyshestuur. 'n Afwenteling van gesag vind vanaf 'n hoer onderwysheheerliggaam na die plaaslike hestuurs- of skoolvlak plaas. Die nuwe wyse van selfhestuur van skole in Engeland en Wallis word saamgevat met die term Local Management of Schools (LMS), terwyl die soortgelyke inisiatief in die VSA en Kanada School-Based Management (SBM) genoem word. Talle aspekte van SBM en LMS sluit in 'n groot
mate aan by die Suid-Afrikaanse variant van SBS, die bestuur van
staatsondersteunde (Model C-) skole.
In aansluiting by die literatuuroorsig wat in hierdie navorsing gedoen is, is kwalitatiewe data deur middel van onderhoude met opvoedkundiges wat direk by die bestuur van staatsondersteunde skole betrokke is, ingesamel. Klem is deurentyd in hierdie studie gele op die skoolhoof se veranderde bestuurstaak ten opsigte van die
bestuur van die personeel en die gemeenskapsbetrokkenheid.
bestuur van finansies, die bestuur van ouer- en Ten slotte is die volgende onder meer bevind: 'n Oorwegend deelnemende, deursigtige bestuurstyl van die skoolhoof is 'n wesenlike vereiste vir die eff ektiewe selfhestuur van skole. Die hestuur van die finansies bet die grootste enkele verandering in die rol van die skoolhoof in staatsondersteunde skole teweeggebring. Elke hoof behoort die kundigheid van 'n verskeidenheid persone te benut, en hy behoort soveel personeellede as wat prakties moontlik is, by die bestuur van die skool te betrek. Die skoolhoof, bestuursliggaam en ouers behoort saam te werk aan
'n vennootskap waarin daar openheid, wedersydse vertroue en
hartlike samewerking voorkom. Die skoolhoof behoort ook, as
uitvoerende beampte, te help verseker dat die bestuursliggaam
eff ektief funksioneer.Die skoolhoof, bestuursliggaam en ouers behoort saam te werk aan
'n vennootskap waarin daar openheid, wedersydse vertroue en
hartlike samewerking voorkom. Die skoolhoof behoort ook, as
uitvoerende beampte, te help verseker dat die bestuursliggaam
eff ektief funksioneer. Die skoolhoof, bestuursliggaam en ouers behoort saam te werk aan
'n vennootskap waarin daar openheid, wedersydse vertroue en
hartlike samewerking voorkom. Die skoolhoof behoort ook, as
uitvoerende beampte, te help verseker dat die bestuursliggaam
eff ektief funksioneer. Die skoolhoof, bestuursliggaam en ouers behoort saam te werk aan
'n vennootskap waarin daar openheid, wedersydse vertroue en
hartlike samewerking voorkom. Die skoolhoof behoort ook, as
uitvoerende beampte, te help verseker dat die bestuursliggaam
eff ektief funksioneer. / Decentralised educational management, or self-management of schools, is an important international development in the field of educational management In this process the decision-making authority is delegated from a central office to the local school level.
In England and Wales this new approach is labelled Local Management of Schools (LMS), while School-Based Management (SBM) refers to basically the same initiative in the USA and Canada. Many aspects of the South African variation of selfmanagement
of schools, namely the management of state-aided (Model C) schools,
are quite similar to SBM and LMS. In addition to the literature review undertaken for this study, qualitative data have
been gathered through interviews with a number of educationists who are directly involved in the management of state-aided schools. The main focus was on the changed management role of the principal with regard to financial management, staff management, and the management of parent and community involvement
The research concluded with the following findings: A participatory, transparent management style is the key to effective and
successful self-management of schools. Financial management has caused the biggest single change in the task of the
principal of a state-aided school. Every principal ought to consult as widely as possible, and involve as many staff members as is practicable in the financial management of the school.
The principal, management body and parents ought to ensure that a
partnership is developed in which there is openness, mutual trust and
collaboration. The principal, as managing executive, should also try to ensure that the management body functions effectively.
The parents, school community and pupils should be offered the opportunity to participate in a formal, controlled way in the strategic planning and management of the state-aided school / Educational Leadership and Management / D.Ed.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17637
Date06 1900
CreatorsRossouw, J. P. (Johannes Petrus), 1953-
ContributorsVan Wyk, C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (ix, 291 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds