Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Tourism is emerging as one of the most important socio-economic sectors for developing as well as
developed countries. Tourism incorporates features of the information society such as globalisation,
mobility, and information reach and richness. A national Tourist Office or as commonly referred to
Destination Marketing Organization is the core tourism product of any nation. The new forms of ebusiness
are offering major opportunities for all tourism destinations and suppliers, whether large or small,
to improve their business and remodel such in a more cost-effective manner.
The study discusses the impact and existing relationship between ICT and tourism as an emerging ecommerce
sector in the Zambian tourism industry. It focuses on the tremendous changes in consumer
expectations for the Zambia tourism sector caused by the impact ofInternet revolution. The World Wide
Web through Information and Communication Technology (lCT) is the driving force that is changing the
tourism landscape and affecting the production, distribution and consumption of its products. This
symbiotic relationship existing between ICT and the tourism sector provides an opportunity for the
Zambian tourism industry to create a competitive advantage for the 21st century. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Toerisme kom as een van die belangrikste sosio-ekonomiese sektore in beide ontwikkelende sowel as
ontwikkelde lande voor. Kenmerke van die inligtings-gemeenskap soos globalisasie, mobiliteit,
inligtings-toegang, -reikafstand en -rykheid word ook in toerisme aangetref. Die kern toerisme-produk van
enige nasie is 'n nasionale Toeriste Buro of, soos algemeen verwys word, 'n Bestemming Bemarkings
Organisasie (BBO). Toerisme bestemmings en verskaffers, klein of groot, word vele geleenthede
aangebied om ten middele van nuwe vorme van e-handel hulle besighede op koste-geskikte manier te
verbeter en te hervorm.
Die studie bespreek die impak van en die bestaande verwantskap tussen Inligtings en Kommunikasie
Teknologie (IKT) en die toerisme-bedryf in die Zambiese toerisme industrie as 'n ontwikkelende e-handel
sektor. Daar word hoofsaaklik op die geweldige impak van die Internet-revolusie op verbruikersverwagtinge
in die Zambiese toerisme bedryf gefokus. Deur middel van IKT word die Wereld-Wye Web
(WWW) die dryfkrag wat die toerisme landskap verander en die produksie, verspreiding en verbruik van
sy produkte beïnvloed. Die wedersydse verwantskap tussen IKT en die toerisme sektor verskaf 'n
geleentheid vir die Zambiese toerisme industrie om 'n mededingende grondslag vir die 21ste eeu te skep.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50394 |
Date | 03 1900 |
Creators | Sheba, M. K. |
Contributors | Botha, D. F., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 78 p. : ill., 1 map |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds