Return to search

Alternative stories about a girl with autism spectrum disorder

Thesis (MEdPsych (Educational Psychology)--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: In this research voyage of discovery, we story the voices of me (the research inquirer),
my family and a teacher about our experience with a young woman with Autism
Spectrum Disorder – my youngest sister Leyna.1 This is our attempt to give Leyna and
(dis)ability a voice. Their voices have been silenced from research for too long.
I try to explain a narrative research lens as a foundation for this document – one that
views autism not as a disorder, but as a difference that needs to be embraced. People
often live their lives according to the problem stories they tell themselves, and do not
see the alternative stories that surround them every day. On this voyage I therefore tell
our story to document the inspirational experiences that people with autism bring
about in the lives of those supporting them. Little research that focuses on alternative
stories about autism has been done on a global scale. Moreover, little research has
been done on autism specifically in the South African context.
This thesis relates the stories of the people involved in caring for my sister with
autism. It brings a message of hope and suggests possibilities for future research
voyages about autism.
1 Pseudonym / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie navorsingsontdekkingsreis vertel ons 'n storie deur verskeie stemme te laat
hoor: ek, die navorsingsondersoeker, my gesin en 'n onderwyseres vertel 'n storie oor
ons ervaringe met 'n jong vrou met Outisme Spektrum Versteuring – my jongste
suster Leyna.2 Hierdie is ons onderneming om vir Leyna en gestremdheid 'n stem te
gee. Te veel stemme is al te lank deur navorsing stilgemaak.
Ek probeer die narratiewe navorsingslens te verduidelik as 'n grondslag vir hierdie
dokument – een wat outisme nie as 'n versteuring sien nie, maar eerder as 'n verskil
wat aangegryp en gerespekteer moet word. Mense leef dikwels hul lewens uit op
grond van die probleemgesentreerde stories wat hulle aan hulself vertel, en sien nie
die alternatiewe stories raak wat hulle daagliks omsluit nie. In hierdie reis vertel ek
dus ons storie om die inspirerende ervarings wat mense met outisme in die mense wat
hulle ondersteun teweeg bring, te dokumenteer. Min navorsing wat op die
alternatiewe stories oor outisme fokus is tot op hede op 'n globale skaal gedoen.
Verder is daar nog min navorsing oor outisme spesifiek in die Suid-Afrikaanse
konteks gedoen.
Hierdie studie vertel die stories van die mense wat betrokke is in die versorging van
my suster met outisme. Hiermee word 'n boodskap van hoop gebring en moontlikhede
voorgestel vir toekomstige navorsingsreise oor outisme.
2 Skuilnaam is gebruik

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4311
Date03 1900
CreatorsPentz, Christelle Marie
ContributorsNewmark, Rona, University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatix, 103 p., ix, 104 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.002 seconds