Thesis (MPhil) -- University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The state of media literacy in South Africa was investigated on the basis of a case study. A
survey was conducted among grade 10 learners in two Free State schools which are amongst
the top achievers academically to determine if these learners possess the knowledge linked
with media literacy. It was found that the majority of these learners do not. It is therefore
imperative that the media industry promotes media literacy through assistance to teachers and
independent training programmes aimed at learners. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ondersoek na die stand van mediageletterdheid in Suid-Afrika is aan die hand van 'n
gevallestudie gedoen. Die aan- of afwesigheid van kennis wat mediageletterdheid veronderstel,
is met behulp van 'n vraelys onder gr. 10-leerders aan twee van die Vrystaat se voorste
(akademiese) skole gemeet. Die navorser het bevind dat die meerderheid van dié leerders nie
oor dié kennis beskik nie. Die bevindinge dui op die noodsaaklikheid van steun aan
onderwysers vanuit die bedryf asook die aanbied van onafhanklike opleidingsprogramme deur
mediamaatskappye
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49935 |
Date | 04 1900 |
Creators | Pretorius, Liesl |
Contributors | Rabe, L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 61 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds