Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Paarl, in the Western Cape, has been identified as one of the 15 national sites where
antiretroviral treatment (ARVs) would be made available to people living with
HIV/AIDS. Paarl Hospice initiated a support group for people to deal with this
disease in 2003.
Since February 2004 Paarl Hospice has been recruiting people from the surrounding
informal settlements for ARVs. By means of participant observation I explored how
HIV/AIDS-related disclosure experiences unfolded in places, spaces and events
associated with the support group in the context of factors enabling and preventing
people from accessing Hospice House. I did this by considering the insights drawn
from an anthropological approach. I found the meanings of disclosure in the majority
of studies to be limited and restricted. Available studies approached disclosure in a
top-down fashion by regarding the definition of disclosure as the announcement of
HIV-positivity at the time of diagnosis only. These studies have not considered social
differences relating to disclosure neither did they focus on the actual process of
disclosure.
By means of a constructivist approach to grounded theory I seek to broaden the
definition of disclosure to account for the range of ways in which disclosure practices
take place. I found that disclosure could not be separated from the situational context
in which it occurs and that it can only be understood in relation to the circumstances
and relationships in which it takes place. In this study, disclosure was an ongoing
process, situated somewhere between active, public announcement of an HIV-status
and complete secrecy and somewhere between voluntary and involuntary revealing of
the disease. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Paarl in die Wes-Kaap is geïdentifiseer as een van die 15 nasionale areas waar
antiretrovirale medikasie beskikbaar gestel sou word aan mense wat leef met
MIV/VIGS. Paarl Hospice het gedurende 2003 ʼn ondersteuningsgroep geїnisieer om
aan MIV/VIGS aandag te gee.
Sedert Februarie 2004 is Paarl Hospice in die proses om mense te werf uit die
omliggende informele behuisingsgebiede vir antiretrovirale behandeling. Met behulp
van antropologiese insigte en deelnemende waarneming kon ek nagaan hoe
verskillende maniere van MIV/VIGS-verwante bekendmaking ontvou in plekke,
ruimtes en gebeurtenisse wat verband hou met die ondersteuningsgroep. MIV/VIGSverwante
bekendmaking is ondersoek te midde van inhiberende en fasiliterende
faktore wat mense verhoed of aanhelp om Paarl Hospice te besoek. Ek het bevind dat
die definisie van bekendmaking in die meeste navorsing gebrekkig is. Beskikbare
navorsing het bekendmaking volgens ‘n bo-na-onder-wyse benader as die openbare
bekendmaking van ‘n MIV-status na afloop van diagnose alleenlik. Met behulp van
‘n konstruktiewe benadering van die begronde teorie het ek gepoog om die definisie
van bekendmaking uit te bou om sodoende die verskeidenheid maniere waarop
bekendmaking plaasvind te akkommodeer. Ek het vasgestel dat bekendmaking
onlosmaakbaar deel is van die situasionele konteks waarin dit plaasvind en dat dit
slegs begryp kan word in verband tot die verhoudings en omstandighede waarin dit
plaasvind. In hierdie studie was bekendmaking ʼn voortdurende proses, gesitueer
tussen aktiewe openbare bekendmaking en volledige geheimhouding van ʼn MIVstatus,
asook tussen volkome vrywillige en onvrywillige bekendmaking van ʼn MIVstatus.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16610 |
Date | 10 1900 |
Creators | Le Roux, Rhonddie |
Contributors | Robins, S.L., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | ix, 102 leaves |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0023 seconds