Return to search

Who cares? : moral reflections on business in healthcare

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This evaluation serves the purpose of illuminating concepts and ideas behind
the moral impact of business values in healthcare and to establish a framework for
the analysis of moral dilemmas found in the sphere ofbio-medical ethics.
The historic developments of business in healthcare are examined, looking at
how and why business became an integral part of the health care system. The
concept of "managed healthcare" is introduced and used as the context in which the
different institutional role-players are brought together. Managed healthcare is
defined by a discussion of the different organisational structures through which it
manifests itself. The policies, procedures and regulations that managed healthcare
organisations implement and control to fulfil their general function are also
examined.
Some normative aspects pertaining to the concept of managed health care are
explored, including the institutional values of business and that of medicine. A brief
discussion of the economic system in which the business agents or role players
function are included in the evaluation of the institutional values of business. Further
arguments are made to show how the healthcare system with all its role players
displays the characteristics of a complex system. Discussions on the fundamental
values of medicine concentrate on the basic ideas behind virtues and principles of
medical ethics. It is argued that the development of these virtues and principles are
important foundations on which the medical profession stands.
The moral impact of combining these institutional values within the context
of managed healthcare relationships is examined and some important moral
dilemmas or conflicts are identified. It is further argued that the fundamental
relationships between all the role players in the health care system have changed as
all the agents function within a complex system, giving rise to new organisational
structures and relationships, with new conceptual roles, ideals, values and practices. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie evaluasie het dit ten doelom sekere konsepte en idees agter
die morele impak van besigheidswaardes in gesondheidsorg te illumineer en
om 'n raamwerk daar te stel vir die verdere analise van morele dilemmas in
die sfeer van bio-mediese etiek.
Die historiese ontwikkeling van besigheid in gesondheidsorg word
verken deur die redes aan te voer waarom besigheid deel van die
gesondheidsorgsisteem geword het. Die konsep "bestuurde gesondheidsorg"
word gebruik as die konteks waarin die verskillende institusionele rolspelers
bymekaar gebring word. Bestuurde gesondheidsorg word gedefinieer deur die
verskillende organisatoriese strukture waardeur dit manifesteer. Die
prosedures, regulasies en bereid wat bestuurde gesondheidsorgorganisasies
implementeer om hul funksies te vervul word ook verken.
Normatiewe aspekte van bestuurde gesondheidsorg word verken,
waarby ingesluit word die institusionele waardes van besigheid sowel as diƩ
van medisyne. 'n Kort beskrywing van die ekonomiese sisteem waarin die
besigheidsagente, of rolspelers funksioneer word ingesluit by die evaluasie
van die institusionele waardes van besigheid. Verdere argumente word
gevoer om te wys daarop hoe die gesondheidsorgsisteem met al sy rolspelers
die karakter toon van 'n komplekse sisteem. Die basiese idees agter
deugsaamheid en morele beginsels van bio-mediese etiek word bespreek om
die fundamentele waardes van medisyne te beskryf. Daar word
geargumenteer dat die ontwikkeling van hierdie waardes 'n belangrike
fondament is waarop die mediese professie staan.
Die morele impak van die kombinasie tussen die institusionele
waardes van besigheid en medisyne binne die konteks van bestuurde
gesondheidsorg word geevalueer en belanrike morele dilemmas en konflikte
word geidentifiseer. Verder word geargumenteer dat die fundamenrele
verhouding tussen al die rol spelers in die gesondheidsisteem verander het
danksy die funksionering van die agente binne hierdie komplekse sisteem.
Dit lei op sy beurt na veranderinge in organisatoriese strukture en
verhoudinge met nuwe konsepsuele rolle, idiale, waardes en praktyke.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52612
Date03 1900
CreatorsEsser, Jan Hendrik
ContributorsVan Niekerk, A. A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Philosophy.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format92 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds