Return to search

Jacob van Maerlant se Der naturen bloeme as ensiklopediese narratief

Text in Afrikaans / During the past decade various studies have been conducted on the medieval
bestiary and simultaneously much has been written on the life and work of the
medieval scholar and writer, Jacob van Maerlant. Van Maerlant's famous
encyclopaedic work, Der Naturen B/oeme (Book of Nature) has been
thoroughly investigated in recent literary studies, though little has been done
to identify this work as encyclopaedic narrative.
The term, encyclopaedic narrative, is relatively unknown in Western
literature and therefore demands the research which is conducted in this
thesis. In the course of this study, the genre of encyclopedic narrative is
investigated and the Naturen 8/oeme is identified as a member of this
exclusive genre.
Edward Mendelson's article "From Dante to Pynchon" (1976) serves as the
starting point for this study, from where it continues its investigation into the
works of Jacob Van Maerlant. Van Maerlant's Der Naturen 8/oeme is
compared to a unique set of qualities for the encyclopaedic narrative in
which corresponding points are identified. From this investigation it is shown
that Der Naturen B/oeme qualifies as a member of the genre, encyclopaedic
narrative. / Baie navorsing oor die Middeleeuse Bestiarium is reeds gedurende die
afgelope dekade gedoen en baie is geskryf oor die lewe en werk van Jacob
van Maerlant. Alhoewel sy natuurboek, Der Naturen Bloeme, baie
belangstelling in die liter~re w6r~ld ontlok, is daar nog weinig gedoen om Der
Naturen Bloeme as ensiklopediese narratief te identifiseer.
Die relatiewe onbekendheid van die begrip ensiklopediese narratief in die
Westerse literatuur dien as aansporing tot die ondersoeke wat in hierdie
skripsie vervat word. In hierdie studie sal die genre van die ensiklopediese
narratlef bespreek word. Der Naturen Bloeme word as voorbeeld gebruik.
Die ensiklopediese narratief word bespreek na aanleiding van die artikel
"From Dante to Pynchon" (1976) waarin Mendelson die term omskryf en
riglyne daarstel vir die tipering daarvan as genre. Uit die ondersoek blyk dit
dat die ensiklopediese narratief 'n genre is wat erkenning behoort te kry in
die literêre wêreld.
Die studie ondersoek ook die lewe en werk van Jacob van Maerlant wat as
lnformatikus gedurende die MiddeJeeue groot bekendheid verwerf het. Sy
omvangryke ensiklopediese werk, Der Naturen Bloeme, word telkens getoets
aan die hand van kenmerke vir die ensiklopediese narratief en die
raakpunte word uitgewys. Uit die ondersoek word aangetoon dat Der Naturen
Bloeme as ensiklopediese narratief erken kan word. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1108
Date08 1900
CreatorsTheron, Elizabeth Rabie
ContributorsPieterse, H. J., 1960-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (81 leaves.)

Page generated in 0.0022 seconds