Return to search

Longevity and oviposition of Mediterranean fruit fly (Ceratitis capitata) (Diptera : Tephritidae) fed on a predominantly sugar and a predominantly protein diet

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Experiments using the Mediterranean fruit fly, Ceratitis capitata (Wiedemann), were conducted
to determine the mortality of males and females and the ovipositing ability of females fed on
two diets. The sugar diet consisted of 5: 1 sugar:protein and the protein diet consisted of 5:1
protein: sugar. Dilutions of 80%, 60%, 40%, 20% and 10% with water of both diets were also
provided to the flies. Female longevity was shorter than male longevity. There was no difference
in female longevity between fruit flies fed on the two diets. However, males fed on the sugar
diet lived longer than those fed on the protein diet. More eggs per female per day were laid by
those fed the sugar diet than by those fed the protein diet. There were no differences m
oviposition between flies fed on the different concentrations of the two diets. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Proewe met die Mediterreense vrugtevlieg, Ceratitis capitata (Wiedemann), is uitgevoer om die
mortaliteit van die mannetjies en wyfies, asook eierlegging van wyfies wat met twee
verskillende diëte voorsien is, te bepaal. Die onderskeie diëte het uit 'n mengsel van proteïen en
suiker (5 dele suiker en 1 deel proteïen) en (5 dele proteïen en 1 deel suiker) bestaan.
Verdunnings van 80%, 60%, 40%, 20% en 10% is van die onderskeie diëte gemaak en aan die
vlieë voorsien. Daar was geen verskil in die lewensduur van wyfies wat op die twee diëte
gevoed is nie. Mannetjies wat op die oorwegende suiker dieët gevoed is, het langer as dié wat op
die proteïen dieët gevoed is, geleef. Vlieë wat op die suiker dieët gevoed het, het regdeur 'n hoër
gemiddelde daaglikse eierlegging per wyfie as dié wat op die proteïen dieët gevoed het, getoon.
Geen noemenswaardige verskil in eierlegging vir vlieë wat op verskillende konsentrasies van
die twee diëte gevoed het, is gevind nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52326
Date03 1900
CreatorsVan der Merwe, Cornelia
ContributorsPringle, K. L., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format19 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds