Return to search

Fragmented mnemonics : an investigation into contemporary jewellery as means of externalizing memory

ENGLISH ABSTRACT: This thesis interrogates my own memory in order to illustrate its fragmented and unstable
nature. I revisit a specific childhood memory and attempt to recreate it visually through the
creation of jewellery pieces. However, the unattainability of a consistent memory becomes
increasingly evident in the process of its externalization. My work thus speaks of the
unravelling of memory, as well as the piecing together and imagining of a new memory. This
thesis and my practical work are an exploration of this ambivalent nature of memory. Even
though memory is concerned with the past, it is also about the present as our memories can
also be manipulated by present prejudices. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek my eie geheue met die doel om die onstabiele en gefragmenteerde
aard daarvan uit te wys. Ek verwys na ‘n spesifieke herinnering van my kinderdae en poog om
dit visueel uit te beeld deur die maak van juweelstukke. Die onbekombaarheid van ‘n
konstante geheue word egter al hoe duideliker wanneer ek my herinneringe visueel probeer
uitbeeld. My werk demonstreer die ontrafeling van my herinnering en die konstruksie en
verbeelding van ‘n nuwe herinnering. Hierdie tesis en my praktiese werk dui op die ondersoek
van die wispilturige aard van die geheue. Hoewel herinneringe en die geheue te make het
met die verlede, het dit egter ook te make met die hede, aangesien die hede ons herinneringe
van die verlede kan manipuleer om aktuele behoeftes te bevredig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96841
Date03 1900
CreatorsGroenewald, Joani
ContributorsVeldsman, Nanette, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format114 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds