Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Knowledge Transfer is one of the key knowledge management practices that organisations
employ to ensure cross-pollination of knowledge across their various divisions. It should be a
cornerstone of a learning organisation and should pervade the entire organisation in all its
manifestations.
In general it is a question whether public sector organisations in South African are employing
such practices in their quest to render services effectively, efficiently and economically.
This thesis focuses on an attempt at knowledge transfer in a department in an underdeveloped
province, i.e. the Department of Roads and Public Works in the Eastern Cape. It centres on a
case study of Cuban engineers who were contracted by the South African government to
design and build infrastructure.
The thesis is divided into the following chapters:
Chapter 1: deals with the problem of knowledge transfer in a developing context. The
chapter focuses on the objectives of the research and sketches a contextual
backdrop to the study.
Chapter 2: discusses the key concepts of Learning, Organisational Learning, Knowledge,
Knowledge Transfer, and Knowledge Transfer Strategies. It also identifies
barriers to knowledge transfer and highlights a few suggestions on how to deal
with those barriers. Chapter 3: deals with the case study of six Cuban engineers and presents the results of the
case study.
Chapter 4: describes some of the local initiatives taken by the Department to cater for the
needed skills in their sector.
Chapter 5: evaluates the topic by bringing the literature discussed in chapter two to bear on
the findings of the case study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kennisoordrag is een van die kern kennisbestuurspraktyke waardeur organisasies
kruisbestuiwing van kennis oor ‘n verskeidenheid onderafdelings moontlik maak. Dit behoort
die basis van ‘n ‘learning organisation’ te wees en die hele organisasie te deursuur.
In die algemeen is dit ‘n vraag of publieke sektor organisasies in Suid-Afrika sodanige
praktyke aanwend in hulle pogings om dienste te lewer.
Hierdie tesis fokus op ‘n poging tot kennisoordrag in ‘n departement wat in ‘n
onderontwikkelde provinsie in Suid-Afrika geleë is, naamlik die departement Paaie en
Openbare Werke in die Oos-Kaap. Die tesis draai om ‘n gevallestudie van Kubaanse
ingenieurs wat deur die Suid-Afrikaanse regering gekontrakteer was om infrastruktuur te
ontwerp en te bou.
Die tesis is verdeel in die volgende hoofstukke:
HOOFSTUK 1 handel oor die probleem van kennisoordrag binne ‘n ontwikkelingskonteks.
Dit sit die doel van die studie uiteen en beskryf die sosiale konteks daarvan.
HOOFSTUK 2 bespreek die kernkonsepte, naamlik Leer, Organisatorise Leer, Kennis,
Kennisoordrag en Kennisoordragstrategieë. Dit identifiseer ook faktore wat
kennisoordrag teenwerk en bespreek moontlike oplossings vir laasgenoemde
probleem.
HOOFSTUK 3 behels ‘n gevallestudie van 6 Kubaanse ingenieurs en bied die resultate
daarvan aan.
HOOFSTUK 4 beskryf sommige lokale inisiatiewe deur die Department om kennisoordrag te
bevorder.
HOOFSTUK 5 evalueer die onderwerp deur die literatuur in hoofstuk 2 in verband te bring
met die gevallestudie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86560 |
Date | 04 1900 |
Creators | Zola, Nazo |
Contributors | Kinghorn, J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xi, 121 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0025 seconds