Return to search

Transformasiekrag van die metafoor in die geloofspraxis met spesiale verwysing na prediking

Text in Afrikaans / Die (NG) kerk in Suid-Afrika bevind haar aan die begin van 'n nuwe
millennium in 'n oorgangstydperk. Die NG Kerk se aandeel aan die sonde van apartheid hou verband met haar legitimering van die apartheidsideologie. Ten opsigte van laasgenoemde het sy 'n apartheidsteologie verkondig, ten spyte van die ernstige vermanings wat ook vanuit eie geledere gemaak is. Die lot van noodlydendes in die land hou grootliks verband met die gevolge van apartheid. Hierdie studie wys op die noodsaaklikheid dat die kerk in die konteks van noodlydendes weer haar diakonale rol moet nastreef.
Die studie ondersoek die transformasiekrag van die metafoor as integrerende deel van die denk- en taalsisteem van die mens. Die bewuswees van teenstellings tussen die toegepaste en nie-toegepaste onderskeidinge binne die betekenis van die gebruikte woord is verantwoordelik vir die spanning wat daar in die metaforiese woordgebruik bestaan. Laasgenoemde bied die metafoor 'n dinamiese krag. Die prediker kan as kreatiewe metafoorskepper
die metafoor in prediking aanwend. Sodoende kan gelowiges geaktiveer word om voetewassers te word en kan die diakonale kerk profetieses die bevryding van nood verkondig.
Die (NG) kerk in Suid-Afrika bevind haar aan die begin van 'n nuwe
millennium in 'n oorgangstydperk. Die NG Kerk se aandeel aan die sonde van apartheid hou verband met haar legitimering van die apartheidsideologie. Ten opsigte van laasgenoemde het sy 'n apartheidsteologie verkondig, ten spyte van die ernstige vermanings wat ook vanuit eie geledere gemaak is. Die lot van noodlydendes in die land hou grootliks verband met die gevolge van apartheid. Hierdie studie wys op die noodsaaklikheid dat die kerk in die konteks van noodlydendes weer haar diakonale rol moet nastreef. Die studie ondersoek die transformasiekrag van die metafoor as integrerende
deel van die denk- en taalsisteem van die mens. Die bewuswees van
teenstellings tussen die toegepaste en nie-toegepaste onderskeidinge binne die betekenis van die gebruikte woord is verantwoordelik vir die spanning wat daar in die metaforiese woordgebruik bestaan. Laasgenoemde bied die metafoor 'n dinamiese krag. Die prediker kan as kreatiewe metafoorskepper
die metafoor in prediking aanwend. Sodoende kan gelowiges geaktiveer word om voetewassers te word en kan die diakonale kerk profetieses die bevryding van nood verkondig. / At the beginning of the new millennium, the Dutch Reformed Church in South Africa finds itself in a transitional period. The part the Dutch Reformed Church played in the sin of apartheid, can be directly ascribed to the legitimizing of the apartheid ideology. With reference to the above, the church preached an apartheid theology, in spite of serious warnings from within its own ranks. The misery of the 'suffering humanity' in our country is a direct result of apartheid. This study highlights the immense importance resting upon the Dutch Reformed Church to once again fulfil its diaconal role with reference to those who suffer.
This study investigates the transformation power of the metaphor as integral part of the cognitive- and language systems of the human being. The awareness of the implied contradictions between the applied and non-applied parts in the meaning of the word creates a tension in metaphorical speech.
The latter endows the metaphor with a dynamic power. The preacher may then apply creative metaphors in the sermon. He is therefore a creator of the metaphor. The effective use of the metaphor in preaching will enable him to empower his audience to be servants like Jesus. The effective use of metaphors in preaching will help to activate believers and will assist the diaconal church in relaying its prophetic message of salvation to those who suffer.
Through the active conduct and unity of the church, those who suffer
experience the salvation of the living Christ. This study implies that the
preacher should approach the text from his own experience, combined with an existentional knowledge of the needs of the people in need, to the text.
The study highlights the creative role of the preacher as creator of the
metaphor, and the activation of believers in the context of those who suffer, so that the church may fulfill its diaconal role. / Practical Theology / D.Th. (Practical theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/565
Date01 1900
CreatorsBrits, Hans Jacob
ContributorsPieterse, H.J.C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (x, 362 leaves)

Page generated in 0.0179 seconds