Return to search

The method of manufactured solutions for the verification of computational electromagnetic codes

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: In this work the Method of Manufactured Solutions (MMS) is introduced for
the code veri cation of full-wave frequency dependent electromagnetic computational
software.
At rst the method is sketched in the context of the veri cation and validation
process and the need for proper code veri cation is highlighted.
Subsequently, the MMS is investigated in its natural context: the Finite
Element Method, speci cally for the E- eld Vector Wave Equation. The usefulness
of the method to detect error in a computational code is demonstrated.
The selection of Manufactured Solutions is discussed and it is demonstrated
how it can be used to nd the probable cause of bugs. Mutation testing is
introduced and used to show the ability to detect errors present in code.
The MMS is nally applied in a novel manner to a Method of Moments
(MoM) code. The challenges of numerical integration associated with the application
of the operator is discussed and correct integration is successfully
demonstrated. Subsequently the MMS is demonstrated to be successfully applied
to the MoM and mutation testing is used to demonstrate the practical
e cacy of the method.
The application of the MMS to the MoM is the main contribution of this
work. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Metode van Vervaardigde Oplossings (MVO) word hier bekend gestel vir
die veri kasie van numeriese volgolf frekwensie-afhanklike elektromagnetise
kode.
Die metode word eerstens in die bre e konteks van algemene veri kasie en
validasie geplaas en gevolglik word die noodsaaklikheid van kode veri kasie
beklemtoon.
Daarna, word die toets-metode in die konteks van die Eindige Element
Metode vir die E-veld vektorgolf vergelyking bestudeer. Die MVO is oorspronklik
ontwikkel in die di erentiaalvergelyking omgewing. Die bruikbaarheid van
die metode vir elektromagnetiese simulasies word prakties gedemonstreer deur
die opsporing van werklike foute. Die metode word ook verder ondersoek vir
die oorsprong van foute. Mutasietoetsing word bekendgestel en word gebruik
om die metode verder prakties te veri eer.
Die MVO word laastens in 'n nuwe manier gebruik om 'n Moment Metode
kode te veri eer. Die praktiese probleme betrokke by numeriese integrasie word
ondersoek en die korrekte toepassing van die integraal operator word prakties
gedemonstreer. Daarna, word die MVO in hierdie konteks gedemonstreer deur
verskeie voorbeelde te ondersoek. Mutasietoetsing word weereens gebruik om
na die e ektiewiteit van die MVO te kyk om 'n Moment Metode kode te toets.
Die toepassing van die MVO op 'n Moment Metode kode is die hoof bydrae
van hierdie werk.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80210
Date03 1900
CreatorsMarchand, Renier Gustav
ContributorsDavidson, D. B., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format101 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds