MScEng / Thesis (MScEng (Mechanical and Mechatronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Accurate dimensional measurement devices are critical for international industrial
competitiveness for South Africa. An overview of all the necessary
components of a laser tracking system using a multilateration technique for
very accurate dimensional metrology is presented.
A prototype laser tracker station was built to further investigate this type
of system. The prototype successfully tracks a target within a volume of at
least 200 200 200 mm3, approximately 300 mm away from the tracker.
This system includes the mechanical design of a prototype tracker station,
electronic implementation of ampli cation and motor control circuits, a tracking
control algorithm, microcontroller programming and interfacing, as well as
a user interface.
Kinematic modelling along with Monte Carlo analyses nd the main error
source of such a tracker as the beam steering mechanism gimbal axes misalignment.
Multilateration is also motivated by the results found by the analysis.
Furthermore, an initial sequential multilateration algorithm is developed
and tested. The results of these tests are promising and motivate the use of
multilateration over a single beam laser tracking system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is van kritieke belang dat Suid-Afrika akkurate dimensionele metingstoestelle
ontwikkel vir internasionale industriële medinging. 'n Oorsig van al die nodige
komponente vir 'n Laser-Volgsisteem, wat slegs van multilaterasie gebruik
maak om baie akkurate drie dimensionele metings te kan neem, word in hierdie
projek voorgestel.
'n Prototipe Laser-Volgsisteem-stasie word gebou om so 'n sisteem verder
te ondersoek. Die prototipe slaag wel daarin om 'n teiken, binne 'n volume
van 200 200 200 mm3 op 'n afstand van omtrent 300 mm te volg. Die
sisteem sluit die meganiese ontwerp van die sodanige stasie, elektroniese seinversterking,
motorbeheer, 'n volgingsbeheer algoritme, mikroverwerker programeering
en intergrasie, asook 'n gebruikerskoppelvlak program in.
Kinematiese modelering, tesame met Monte Carlo simulasies, toon aan dat
die hoof oorsaak van metingsfoute by so 'n stasie by die rotasie-asse van die
laserstraal-stuurmeganisme, wat nie haaks is nie, lê. Die multilaterasie metode
word ook verder ondersteun deur dié modelering.
'n Algoritme wat sekwensiële multilateratsie toepas word boonop ontwikkel
en getoets. Die resultate van die toetse dui daarop dat die algoritme funksioneer
en dat daar voordele daarin kan wees om so 'n metode in plaas van 'n
Enkelstraal-Volgsisteem te gebruik.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/3181 |
Date | 03 1900 |
Creators | Greeff, Gabriel Pieter |
Contributors | Schreve, K., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds