Return to search

An evaluation of the knowledge of the registered midwives managing hypertensive disorders at primary health care level in the Eastern Cape

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Hypertensive disorders are one of the leading causes of maternal morbidity and mortality in South Africa. The morbidity and mortality rate can be decreased by early detection and management of hypertensive disorders at primary health care Level. The midwives should therefore be knowledgeable and competent in the assessment and diagnosis of pregnant women who are at risk of developing a hypertensive disorder, and be able to manage the problem. The purpose of the study was to investigate scientifically the knowledge of the registered midwives managing hypertensive disorders in pregnancy working at primary health care level in the Eastern Cape. The objectives set for the study were to investigate the knowledge of the registered midwives in the following areas: • Knowledge about hypertensive disorders • Assessment • Diagnosis
• Management A descriptive correlational research design was applied with a quantitative approach to investigate scientifically the knowledge of the registered midwives managing hypertensive disorders in pregnancy. The target population included all the registered midwives working permanently in primary health care clinics in the Buffalo City Local Service Area. A stratified random sample of n=43 (44%) of a population of N=98 clinics both in rural and urban were selected together with a sample of n=101(44%) of N=228 registered midwives working in these clinics. A questionnaire consisting of predominantly closed questions was used for the collection of data, collected personally by the researcher. Ethical approval was obtained from Stellenbosch University, Department of Health and individual informed consent. A pilot study, which did not form part of the study, was conducted to test the questionnaire at the clinics. A 10% (n=10) sample of the registered midwives of 4 clinics participated in the pilot study. The validity and reliability was assured through the pilot study, the use of a statistician, as well as experts in midwifery, nursing and a research methodologist.
The data was analysed and presented in tables and histograms. Statistical correlational tests were done to determine any correlations between the variables. Findings obtained show that inadequate knowledge exists among participants with specific reference to knowledge, assessment, diagnosis and management about hypertensive disorders. A statistical correlation was shown between the presence of doctors and the knowledge of the midwives using the Mann-Whitney statistical test (p=0.04). In clinics where there are no doctors’ visits, the knowledge of the staff was higher (0.691), than the total knowledge mean score (0.666). Where doctors are regularly visiting the clinics the mean knowledge score is lower (0.656). These results show that where midwives do not have any additional support as when there are doctors present, individual effort is made to keep up to date as they are practising as independent practitioners. Recommendations are based on the scientific evidence which emphasis further education in advanced midwifery, workshops, conferences, updating their knowledge and weekly in-service training, introduction of a quality assurance and patient education programmes. In conclusion empowering the midwives with the required knowledge about hypertensive disorders will contribute towards decreasing the mortality and morbidity rates. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Siektetoestande gekoppel aan hipertensie is een van die vernaamste oorsake van sieklikheid en moedersterftes in Suid-Afrika. Die siektetoestand en sterftekoers kan afneem deur vroeë opsporing en bestuur van hipertensietoestande op primêre gesondheidsorgvlak. Die kraampersoneel behoort dus kundig en bekwaam te wees tydens die assessering en diagnose van swanger vroue wat die risiko loop om ’n toestand van hipertensie te ontwikkel en daartoe in staat te wees om die probleem te kan hanteer. Die doel van die studie is om die kennis van geregistreerde vroedvroue wetenskaplike te ondersoek wat hipertensiewe toestande tydens swangerskap hanteer op Primêre Gesondheidssorgvlak in die Oos-Kaap. Die doelstellings wat uiteengesit is vir die studie, is om die kennis van geregistreerde kraampersoneel in die volgende areas te ondersoek: • Kennis van hipertensiewe toestande • Assessering • Diagnose • Hantering. ’n Beskrywende korrelerende navorsingsontwerp is toegepas met ’n kwantitatiewe benadering om die kennis van die geregistreerde kraampersoneel wat hipertensiewe versteurings in swangerskappe hanteer, wetenskaplik te ondersoek. Die teikengroep het al die geregistreerde kraampersoneel wat permanent in die primêre gesondheidssorgklinieke in die Buffalo City Plaaslike Diensarea werk, ingesluit. ’n Gestratifieerde ewekansige steekproef van n=43 (44%) gekies uit ’n gesamentlike plattelandse en stedelike bevolking van N=98 klinieke met ’n steekproef van n=101 (44%) van N=228 geregistreerde vroedvroue wat in die klinieke werk. ’n Vraelys wat hoofsaaklik uit geslote vrae bestaan, is gebruik vir die insameling van data wat persoonlik deur die navorser ingesamel is. Etiese toestemming is verkry van die Universiteit Stellenbosch, die Departement van Gesondheid asook individuele ingeligte toestemming. ’n Loodsondersoek is uitgevoer om die vraelys te toets by die klinieke wat nie deel van die studie was nie. ’n 10% (n=10), steekproef van die geregistreerde vroedvroue van 4 klinieke het deelgeneem aan die loodsondersoek. Die geldigheid en betroubaarheid is verseker deur die loodsondersoek, die gebruik van ’n statistikus asook kundiges in kraamverpleging en ’n navorsingsmetodoloog.
Die data is geanaliseer en weergegee in tabelle en histogramme, statistiese korrelasietoetse is gedoen om korrelasies te bepaal tussen die veranderlikes. Die bevindings, bewys dat ongenoegsame kennis bestaan by deelnemers met spesifieke verwysing na kennis, assessering, diagnose en hantering ten opsigte van aangaande toestande van hipertensiewe toestande. ’n Statistiese korrelasie is getoon tussen die teenwoordigheid van geneeshere en die kennis van vroedvroue deur gebruik te maak van die Mann-Whitney statistiese toets (p=0.04). In klinieke waar daar geen doktersbesoeke is nie, is die personeelkennis beter (0.691) as die totale gemiddelde kennistelling (0.666). Waar geneeshere gereeld die klinieke besoek, is die gemiddelde kennistelling laer (0.656). Hierdie resultate bewys dat waar die vroedvroue geen bykomende ondersteuning deur die teenwoordigheid van geneeshere het nie, het individuele moeite gedoen om op die hoogte te bly, aangesien hulle as onafhanklike praktisyns optree. Aanbevelings is gebaseer op wetenskaplike bewyse wat verdere onderrig beklemtoon in gevorderde kraamverpleging, werkswinkels, konferensies, die bywerk van kennis en weeklikse indiensopleiding, die instel van ’n kwaliteitsversekering en opvoedingsprogramme vir pasiënte. Ten slotte die bemagtiging van vroedvroue wat oor die vereiste kennis beskik van toestande van hipertensiewe toestande, sal bydra tot die afname van sterfte- en siektesyfers.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80934
Date03 1900
CreatorsNgwekazi, Nompumelelo Lorraine
ContributorsStellenberg, E. L., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format97 p.
RightsStellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds