Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: This study describes:
the evaluation of the current, and potential assay methods for the quantification of cholesterol, cholesteryl esters and free fatty acids in milk and the application thereof ;
an account of the difficulties associated with the usage of FoodPro® Cleanline, an enzyme preparation used as processing aid, during ultra-high temperature processing of milk ;
the development of activity assays which can be used for the kinetic characterization of glycerophospholipid cholesterol acyltransferase, the active enzyme in FoodPro® Cleanline ;
the development of an accurate and facile activity assay, and the validation thereof, which can be used for the validation of enzyme activity prior to dosage of milk with FoodPro® Cleanline. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie beskryf:
die evaluering van die huidige, en potensiële, metodes vir die kwantifisering van cholesterol, cholesteriel esters en vryvetsure in melk, sowel as die toepassing van hieridie metodes ;
'n verduideliking van die moeilikhede wat ondervind word gedurende die gebruik van FoodPro® Cleanline, 'n ensiempreparaat vir gebruik as 'n verwerkingshulpmiddel, tydens ultrahoë-temperatuurprosessering van melk ;
die ontwikkeling van aktiwiteitsbepalings metodes vir gebruik in kinetiese karakterisering van gliserofosfolipied cholesterol asieltransferase, die aktiewe ensiem in FoodPro® Cleanline ;
die ontwikkeling van 'n akkurate, eenvoudige aktiwiteitsbepalings metode, en bevestiging van hierdie metode, wat gebruik kan word vir kwalitieitskontrole alvorens die dosering van melk met FoodPro® Cleanline.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86636 |
Date | 04 1900 |
Creators | Hayward, Stefan |
Contributors | Swart, Pieter, Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Biochemistry. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xv, 118 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds