Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: It is true, to say that education in Venda in the Northern Province
was experiencing and is still experiencing problems. Many
schools in Venda - primary and secondary schools - have lost their
vision. Statistics reveal that there is a large number of failures and
dropouts at these schools with discipline dropping in almost all
schools. Learners are no longer committed, they go to school late,
they do not wear uniforms, they are not prepared to devote time
and energy to their studies. They boycott classes and spend long
periods of time not attending lessons. Daily classroom routines no
longer receive their utmost attention, homework is not done
resulting in many failing their examinations every year.
In some of the schools, especially in the secondary schools, many
learners are arrogant. They no longer respect their teachers and
some schools have developed into battlefield - learners carry
weapons such as guns to schools, they stab their teachers and
principals with pangas and they also fight each other.
The Research has revealed that many learners are unprepared for
the responsibilities of being a student.
On the other hand teachers also embark on strikes, sit-ins and
chalk downs as some teachers are no longer loyal to their
profession. They go to work late and leave early. At the end of
the month they do not even go to work, while those that go, sometimes are unprepared for their lessons. Child (learners)
abuse is also rife in some schools.
There are also areas in the Province where learners do not receive
stationeries, textbooks and prescribed books during the course of
the year. Some learners are still taught in shanties built by the
communities while some learners in the rural areas are still being
taught outside, under trees.
The research revealed that the situation which is prevailing in
schools in the Venda area can be remedied by better relationship
between the different stakeholders : parents, teachers, learners,
Department, communities and churches. Of all the stakeholders,
the parent is regarded as the primary educator since all others like .
teachers, the Education Department, communities, churches etc.
are assisting the parents in the task entrusted to them by God.
The results also revealed that many parents in Venda do not
participate in the education of their children causing poor results,
high dropouts rate and the absence of discipline in the schools.
Therefore, the role of parents in values education with special
reference to the situation in Venda is significant. The effective
involvement of the parents in these situations can be the best
remedy. They are the most important stakeholders in creating
conducive teaching and learning atmosphere. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word beweer dat onderwys in Venda, in die Noordelike
Provinsie verskeie probleme in skole ervaar het en nogs steeds
ervaar. Heelwat skole in Venda; primêr sowel as sekondêr, het
hulle doelstellings ten opsigte van gesag, dissipline,
leerdoelsteIlinge in die klaskamer en samewerking met ouers
verloor. Statistieke bring aan die lig dat skole te doen het met In
hoë druipsyfer, onderpresteerders, uitsakkers en vroeë
skoolverlating. Gesag en dissipline verval in byna al die skole.
Leerlinge is nie meer entoesiasties en toegewyd in hulle skoolwerk
nie. Laatkommery is algemeen, hulle dra nie meer die
voorgeskrewe skooldrag nie en hulle is nie bereid om hulle tyd en
energie aan hulle studies te bestee nie. Leerlinge boikot hulle
klasse en bry weg van die lesperiodes. Huiswerk end opdragte
word geignoreer en die eindresultaat is dat baie leerlinge jaarliks
druip.
Verwaantheid onder leerlinge kom veral in die sekondêre skole
voor. Leerlinge respekteer nie meer hulle onderwysers nie en die
probleem het al so handuitgeruk dat sommige skole in In
oorlogsveld ontaard het. Onderwysers en medeleerlinge se
veiligheid word bedreig deur wapens wat skool toe gebring word.
Voorvalle waar onderwysers en hoofde met messe gesteek is, het
al voorgekom. Gevegte onder leerlinge is algemeen. Die
ondersoek/navorsing het verder aan die lig gebring, dat, leerlinge
nog nie gereed is om as verantwoordelike studente op te tree nie.
Leiding en gesag is steeds nodig.
Leerlinge kan egter nie alleen verantwoordelik gehou word vir
hierdie probleme nie. Onderwysers neem ook deel aan
wegblyaksies, daag laat by die skoolop, is onvoorbereid vir hulle
dagtaak, verlaat die skool sonder toestemming en kom nie skool
toe aan die einde van die maand nie. Mishandeling van leerlinge
kom in sommige skole voor.
In sekere gebiede in die Provinsie ontvang leerlinge nie betyds
skryfbehoeftes, handboeke en voorgeskrewe boeke nie. Sommige
skole ontvang geen boeke gedurende die jaar nie. Sommige
leerlinge ontvang nog steeds onderrig in vervalle klaskamers wat
lank gelede deur die gemeenskap gebou is, terwyl leerlinge in die
landelike gedeeltes van Venda nog steeds onderrig buite onder die
bome ontvang.
Die ondersoek het aangetoon dat hierdie situasies wat in die skole
in Venda heers herstel kan word deur 'n beter verhouding tussen
die verskillende insethouers nl. ouers, onderwysers, leerlinge, die
Department, gemeenskap en kerke te skep. Ouers word nog
steeds beskou as die primêre opvoeders en word bygestaan en
ondersteun deur die verskillende insethouers in hulle Godgegewe
opvoedingstaak. Verdere resultate van die ondersoek toon aan
dat baie ouers in Venda nie deel het aan die opvoeding van hulle
kinders nie en dit lei tot swak eksamenuitslae, swak dissipline en
vroeë skoolverlating in skole. Daarom is die rol van die ouer in die
opvoeding van waardes met spesiale verwysing na die
probleemsituasie in skole in Venda belangrik.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52019 |
Date | 12 1900 |
Creators | Alidzulwi, Tshililo Alfred |
Contributors | Steyn, J. C., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 224 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0034 seconds