Return to search

The dual world metaphor and the 'struggle' in selected South African and African films (1948 to 1996)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The terminology used in segregationist discourse that South Africa is a combination
of 'first world' and 'third world' elements has been appropriated from an international
discourse about problems of world-wide socio-economic development. The terms are
used to describe the sophisticated metropolitan areas inhabited by highly developed
whites and simple, backward, isolated, rural regions occupied by undeveloped or
underdeveloped blacks. However, in South Africa this dual world metaphor, which
has socio-political implications that have brought great misfortune to blacks, was
institutionalised by apartheid, with the consequences that blacks have expressed their
resistance in what became known as the 'struggle' against the dualist system.
Selected South African and African films whose themes have a bearing on such a
socio-economic system are explored in this thesis. A supplementary exploration of
films dealing with the theme of the 'struggle', which has become a metaphor for the
'generations of resistance', has been undertaken by means ofa detailed analysis.
The interpretation of 'development' in this thesis finds a link betweeen the dualist
paradigm, the perpetuation of poverty and the migratory labour system. The peculiar
relationship which the 'struggle' has had with the cultures of black people, in which
there is a mutual influence between the 'struggle' and the nature of these cultures, is
explored in the relevant films.
However, this thesis offers no solutions, but exposes a VICIOUS system which IS
threatening to gain world ascendency. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die terminologie gebruik in die segregasie-diskoers tot die effek dat Suid-Afrika 'n
kombinasie van 'Eerste Wêreld' en 'Derde Wêreld' elemente is, is oorgeneem uit 'n
internasionale diskoers wat handeloor wêreld-wye sosio-ekonomiese ontwikkeling. Dié
terme word gebruik om die gesofistikeerde metropolitaanse areas bewoon deur hoogsontwikkelde
blankes en eenvoudige, agterlike, geïsoleerde, landelike streke beset deur
onder- of on-ontwikkelde swartes te beskryf. Maar in Suid-Afrika is hierdie dubbelwêreld
metafoor - met die sosio-politiese implikasies daarvan wat tot groot ellende vir
swartes aanleiding gegee het - deur Apartheid geïnstitusionaliseer, met die gevolg dat
swartes hul weerstand uitgedruk het in wat bekend geword het as die 'struggle' teen
dierdie dualistiese sisteem.
'n Keur van films uit Suid-Afrika en die res van Afrika, die tema's waarvan betrekking
het op hierdie sosio-ekonomiese sisteem, word ondersoek in hierdie skripsie. 'n
Bykomstige ondersoek na films wat handeloor die tematiek van die 'struggle', wat
metafories geword het vir die 'generasie van weerstand', is by wyse van 'n meer gedetaileerde
analise uitgevoer.
Die interpretasie van 'ontwikkeling' in hierdie skripsie ontbloot 'n verband tussen die
dualistiese sisteem, die voortsetting van armoede en die sisteem van trekardbeid. Die
besonderse manier wat die 'struggle' met die kulture van swart mense verhou, waarin
daar 'n wedersydse beïnvloeding tussen die 'struggle' en die aard van die kulture
plaasvind, word ondersoek in die relevante films.
Hierdie skripsie bied egter geen oplossings nie, maar ontmasker eerder 'n wrede sisteem
wat dreig tot wêreld-oorheersing.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53628
Date03 1900
CreatorsNtsane, Ntsane Steve
ContributorsOmotoso, K., Hees, E. P. H., Stellenbosch University.Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format[v], 107 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds