Return to search

Netwerkbeplanning van die riviervloeimeetstasienetwerk in die Oos-Transvaal

Text in Afrikaans / Water is in 'n relatief droe land soos Suid-Afrika van uiterste belang. Daar is 'n groot behoefte aan inligting oor die
potensieel verbruikbare waterbronne. Hierin word voorsien deur 'n netwerk van riviervloeimeetstasies.
Met veranderende ekonomiese toestande word die effektiwiteit van die netwerk van al hoe groter belang. Dit is hier waar netwerkbeplanning 'n aktiewe rol begin speel. As gevolg van die groot variasie in die aard van die opvanggebiede in Suid-Afrika, en die feit dat daar 'n bestaande netwerk is, is dit nodig dat netwerkbeplanning stapsgewys benader word. Die Eerste Fase is 'n leerproses. Die verskillende opvanggebiede in die land kan gegroepeer word en die meetstasies kan geklassifiseer word. 'n Netwerkbeplanningsmetode, "Die ideale netwerk", is ontwikkel en word op drie opvanggebiede toegepas. Die belangrikste resultaat is die klassifikasie van al die meetstasies in die drie opvanggebiede. / In a relative dry country like South Africa water is of critical importance. Information on the potential usable water resources is very valuable. This information is supplied by a network of river flow gauging stations. In changing economic times the effectiveness of this network is of increasing importance. Network design plays a major role in
insuring this. Network design has to be approached in phases because of the variety in catchment characteristics in South Africa, and the fact that there is an existing network. The First Phase can be regarded as a learning phase, in which all the catchments in the country can be grouped and the stations can be classified. A network design method, ยท "The ideal network", was developed, and is applied in three catchments. The most important result is the classification of all the existing stations in the three catchments. / Geography / M. Sc. (Geografie)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17430
Date02 1900
CreatorsMeijer, Engelbert Johan
ContributorsVerster, E.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (v, 117 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds