Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Two of the most frequently reported performance problems amongst musicians are memorisation
and performance anxiety. For the purposes of this study, memorisation is investigated
regarding its importance in a musician's life; different faculties of memorisation
are discussed; and practice methods are proposed providing the memoriser with maximum
memory security and confidence. Performance anxiety, as a corollary of memory insecurity,
is investigated regarding its symptoms, causes, and possible cures.
It was found that memory insecurity and extreme performance anxiety result because of
insufficient or inadequate practice and/or a lack of trust in the musician's own abilities.
Musicians should prepare the best they can and then, during performance, they should
put trust in the preparation that has been done. A healthy self-esteem, as well as good
health, are requisites for success as a performer. It was also found that performers should
concentrate less on the feat of technique and memory, and more on making music. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Memorisasie en verhoogvrees is twee van die grootste probleme wat deur uitvoerende musici
aangemeld word. Die belangrikheid van memorisasie word ondersoek; die verskillende
faktore daarby betrokke word bespreek; en oefenmetodes word voorgestelom die memoriseerder
te vergewis van maksimum geheue-sekerheid. Verhoogvrees, as 'n uitvloeisel van
memorisasie, word ondersoek ten opsigte van sy simptome, oorsake en moontlike oplossings.
Daar is bevind dat onsekerheid betreffende die geheue sowel as ekstreme verhoogvrees die
gevolg is van onvoldoende voorbereiding en/of 'n gebrek aan selfvertroue in die musikant se
eie vermoëns. Musici moet bloot na die beste van hul vermoëns oefen; tydens die optrede
moet daar dan vertroue geplaas word in die voorbereiding wat getref is. 'n Gesonde selfbeeld,
saam met goeie gesondheid, is vereistes vir 'n uitvoerende kunstenaar om suksesvol
te kan wees. Daar is ook bevind dat uitvoerders minder op die oorwinning van tegniek en
geheue moet konsentreer, maar wel meer daarop moet konsentreer om musiek te maak.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52333 |
Date | 12 1900 |
Creators | Engelbrecht, Petro Marietha |
Contributors | Smit, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 92 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds