Thesis (M.Mus.)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The research for this thesis is presented in the form of a practical guideline for parents and
educators in the Western Cape area. The important role of music in early childhood is
emphasised throughout. Research, guidance and practical activities for the music education
and development of the toddler and preschooler, are presented. The author answers and
discusses the questions frequently asked by parents concerning musical education for their
children, namely why, when and how, in the five chapters of the thesis. The importance of
music education for children (the question concerning why) is discussed and emphasised by
means of eleven different reasons supported by research.
In Chapter 2, the important role of the parent as the child’s first music educator and prenatal
stimulation is discussed (the question concerning when).
In the two chapters that follow, the author provides parents with information about basic music
concepts and skills that children should be able to master at specific ages. Throughout these
chapters, practical activities to illustrate these concepts and to practise the relevant skills are
suggested (the how question). Guidelines are presented concerning how play with the child
should be approached and handled, as well as guidelines for the child’s first formal
instrumental teaching and for choosing an instrument and a music teacher.
The research is concluded with a practical section containing extensive lists of songs (in
categories), CDs, DVDs, books and web addresses for the use of parents needing resources
and further guidance. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing vir hierdie tesis word in die vorm van ‘n praktiese handleiding vir ouers en
opvoeders in die Wes-Kaap provinsie aangebied. Die belangrike rol van musiek in die
voorskoolse kind se lewe word deurgaans beklemtoon. Navorsing, riglyne en praktiese
aktiwiteite vir die musiekopvoeding en ontwikkeling van die voorskoolse kindword, word
prakties aangebied en bespreek.Die outeur beantwoord en bespreek die vernaamste vrae wat
ouers ten opsigte van musiekopvoeding vir hul kinders vra, naamlik hoekom, wanneer en hoe,
in die vyf hoofstukke van die tesis. Die belangrikheid van musiekopvoeding vir kinders (die
hoekom vraag) word aan die hand van elf verskillende redes en wat deur navorsing
ondersteun word, bespreek. Die belangrike rol van die ouer as eerste musiekopvoeder en
prenatale stimulasie word in Hoofstuk 2 bespreek (die vraag aangaande wanneer).
In die twee daaropvolgende hoofstukke bied die outeur verdere inligting aan ouers oor
basiese musiekkonsepte en vaardighede wat kinders op sekere ouderdomme moet kan
bemeester. Praktiese aktiwiteite om hierdie konsepte te illustreer en die verlangde
vaardighede te oefen (die hoe vraag) word deurgaans voorgestel. Riglyne word gegee oor
hoe spel met die kind benader en hanteer moet word, asook riglyne vir die kind se eerste
formele instrumentale onderrig, die keuse van ‘n instrument en van ‘n musiekonderwyser.
Die navorsing word afgesluit met ‘n praktiese afdeling waarin uitgebreide lyste van liedjies
(volgens verskillende kategorieë), beskikbare CD-opnames, DVD-opnames, boeke en
webadresse vir ouers gegee word as bronne en as verdere riglyne.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19635 |
Date | 03 1900 |
Creators | Koch-Locner, Aletta Maria |
Contributors | Smit, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xiii, 216 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds