Return to search

Musiekopvoeding onder die Kaaplandse Departement van Onderwys, 1916-1984 : 'n histories-kritiese studie

Thesis (PhD)-- Stellenbosch University, 1985. / Includes bibliography / INLEIDING: Daar is nog nie veel navorsing ten opsigte van musiekopvoeding en -onderwys, soos
dit in die Suid-Afrikaanse situasie van toepassing is, voltooi nie. Name wat in
hierdie verband wel vermelding verdien, is o.a. Jan Bouws, Theodore C. de Villiers,
Anna C.M. Fick, Philip McLachlan, Rachel E. Pienaar, Petrus Roos, Gertruida M. Steyn, Anna G.J. van Wyk en Arthur Wegelin. Die terrein sover dit Kaapland betref, is ook nog nie deeglik verken nie, hoewel waardevolle werk deur
Mej. Acàma Fick van die Universiteit Stellenbosch gedoen is ten opsigte van die geskiedenis van skoolsang in Kaaplandse skole tot 1915, die afsluiting van die Muirtydperk. Gevolglik is 1916 gekies as die aansluitingsjaar vir hierdie
studie oor die ontwikkeling van musiekopvoeding onder die Kaaplandse Onderwysdepartement (K.O.D.). Ten einde 'n hydrae tot die moontlike verdere ontwikkelinge
op hierdie gebied te kan lewer, is ook besluit om die studie tot 1984 deur te trek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70248
Date11 1900
CreatorsSmit, E.(Etienne)
ContributorsNell, W. L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatx, 363 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds