Return to search

Die gesproke woord en ander ouditiewe middele in N.P. van Wyk Louw se radiodramas / The spoken word and other auditive forms in the radio dramas of N.P. van Wyk Louw

Text in Afrikaans with abstracts in Afrikaans and English. / Hierdie verhandeling handel oor die radiodramas van N.P. van Wyk Louw se afhanklikheid van die gesproke woord en die gebruik van ouditiewe middele ter ondersteuning daarvan.
In radiodramas soos Dias, Kruger breek die pad oop en die eerste voortrek, is die gesproke woord hoofsaaklik as betekenisdraer gebruik. Gaandeweg word byklanke
in Blomme vir die winter aangewend en in Die vonnis speel musiek n strukturerende rol by die opbou van die handeling. In Die held en Lewenslyn eksperimenteer Louw met radiotegniese moontlikhede ten einde die ouditiwiteit en verbeelde visualiteit te verhoog. In Dagboek van n soldaat word die byklank soms oorheersend, maar in sy laaste radiodrama, Die val van n regvaardige man, keer hy weer terug na die uitsluitlike krag van
die woord. Die aanwending van dramatiese tegnieke, sowel as aktuele temas, komplekse karakterisering en die vooropstel van die idee, dra alles by tot die "toneelmatigheid" van sy radiodramas. / This dissertation deals ·with the radio dramas of N.P. van Wyk Louw, describes its dependence on the spoken word and the use of acoustical forms to reinforce the dialogue. Louw uses the spoken word as the prime bearer of meaning in Dias, Kruger breek die pad oop and Die eerste voortrek. Gradually he makes use of sound-effects in Blornme vir die winter and music plays a structural role in the action in Die vonnis. In Die held and Lewenslyn technical possibilities increase the auditory effect and imagined visuality.
Sometimes the sound-effects dominate in Dagboek van n soldaat, but in his lastradio drama, Die val van n regvaardige man, Louw returns to the exclusive force of the spoken word.
Louw's use of dramatical techniques, together with actual themes, complex characterization and the bringing forth of the idea, is responsible for the radio dramas being "fit for the stage". / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans en Nederlands)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/25389
Date12 1900
CreatorsZaayman, Tertia
ContributorsSchutte, H. J. (Hendrik Johannes), 1938-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vii,166 leaves)

Page generated in 0.0016 seconds