Return to search

Verkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw

[From Introduction]. Soos die titel aandui, wil hierdie skripsie bloot verkenninge wees. Dit sal vir die leser duidelik wees dat dieselfde metode van benadering wat ek hier op sekere aspekte van die woordeskat van van Wyk Louw se poësie toegepas het, ook op ander woordsoorte toegepas sou kan word, en ook op die werk van ander digters. As 'n mens die gegewens wat jy so verkry, histories sou beskou, sou jy 'n baie interessante kykie kry op die ontwikkeling van die woordeskat in die Afrikaanse poësie. ln die beste van een skripsie is so iets egter, soos duidelik sal blyk, nie moontlik nie. Later, voel ek, sou miskien met vrug op dié grondslag voortgebou kan word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:rhodes/vital:3644
Date January 1957
CreatorsDe Villiers, Aart
PublisherRhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis, Masters, MA
Format148 leaves, pdf
RightsDe Villiers, Aart

Page generated in 0.0021 seconds