In hierdie verhandeling reflekteer ek oor my godsdiensdiskoers en die invloed
daarvan op my lewe, beide as persoon en as terapeut. My werk vind 'n nis in
die wyse waarop dit die 'stil, onsigbare mensa' benader wie se stories gevorm
is deur diskoerse van die modemistiese samelewing. In my navorsing kry ek te
doen met problema wat in die algemeen met die praktyke van marginalisering
geassosieer word. Die narratiewe gesprekvoering met 'medeskrywers' aan my
storie en interaksie met hulle verskillende horisonne kristalliseer in 'n
bevrydende en veelvlakkige insig. Hierdie kennis stel my in staat om nuwe
keuses te maak en 'n alternatiewe storie vir myself te formuleer. Die studie illustreer
dus nie net hoe narratiewe terapie die 'stil, onsigbare' produkte van 'n
paternalistiese samelewing kan bemagtig nie. Dit wys ook op die waarde van
die oopstelling van die terapeut se eie verhaal vir sy/haar vorming as terapeut. / In this dissertation I reflect on my religious discourse, its influence on my life
and how it affects me, both as a person and a therapist. It addresses a niche in
its approach to the 'silent, invisible people' whose stories are authored by the
discourses of a modernistic society. My research stumbles on all kinds of
problems that are generally associated with the practices of marginalisation.
Acting as both client and therapist, I enter into numerous interactive conversational
sessions with 'co-authors' of my story, afJ with different contexts and
horizons. This process crystallises in a liberating and multi-faceted truth. The
newly gained knowledge enables me to make new choices and formulate tor
myself an alternative story. This study illustrates not only how narrative practices
may empower the 'silent, invisible' products of a patemalistic society. It
also shows how therapists may benefit from the deconstruction of their own
story in both a personal and professional way. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Pastoral Theology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/804 |
Date | 02 1900 |
Creators | Naudé, Susanna Sophia |
Contributors | Wolfaardt, J. A., Roux, J. P. (Johannes Petrus) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (95 leaves) |
Page generated in 0.0019 seconds