Return to search

Empowerment of small and medium enterprises through the defence-related industry programme

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The defence industry was established for the purpose of providing the then South African
Defence Force (SADF) with armaments before. The SADF was there to serve the
government of the day. Since then, the South African National Defence Force (SANDF)
has been established to fulfil the same as the SADF, but is much more credible and
representative. Thus there has been both continuity and renewal.
The idea of public policy presupposes that there is a sphere that is not private or purely
individual, but is held in common. The public comprises that dimension of human activity
that is regarded as requiring government or social regulation or intervention or at least
common action. This related to the defence-related industries too, which require
government intervention in ensuring that small and medium enterprises (SMEs) get
involved in the defence industry in general. Public policy is really about defining what
counts as public,who provides, who pays, and whom to pay.
The modem meaning of 'policy' is that of a course of action or plan, a set of political
purposes - as opposed to 'administration'. Policy is seen as rational, a manifestation of
considered judgement. A policy is an attempt to define and structure a rational basis for
action or inaction.
Policy involves deliberate behaviour to pursue certain objectives. The distinction between
action and inaction properly emphasises that policies can initiate change or resist change.
Policy is intended to affect all or selected points of the external and internal environment of
the political system. Policy consists of a series of actions and decisions.
The policy needed by the defence-related industry in one that will allow the inflow of
entrepreneurs with education to help them learn from the experienced engineers within the
industry. The individual drive and interest will be the driving force for success as defined
and understood by the free market economy without unnecessary government interference.
The development of SMEs in the defence-related industry is part of the renewal of the
defence industry. The manufacturing can be left to small firms requiring less capital and
sophisticated machines and processes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verdedigingsnywerheid is tot stand gebring om die destydse Suid-AfrikaanseWeermag
(SAW) van krygstuig te voorsien. Die SAWwas daar om die regering van die dag te dien.
Sedert die demokratiese verkiesing in 1994 is dit nou die Suid-Afrikaanse Nasionale
Weermag (SANW), wat, alhoewel dit dieselfde funksie as die SAW vervul, meer
geloofwaardig en meer verteenwoordigend is. Daar was dus kontinuïteit sowel as
vernuwing.
Die konsep van openbare beleid veronderstel 'n sfeer of terrein van lewe wat nie privaat of
alleenlik individueel is nie, maar eerder gemeenskaplik Die openbare terrein is daardie
dimensie van menslike aktiwiteit waarvoor staats- of sosiale regulering of intervensie nodig
IS, of ten minste gemeenskaplike aksie. Dit het ook betrekking op die
verdedigingsnywerheid, waar staatsintervensienodig is om te verseker dat klein en medium
ondernemings by die verdedigingsnywerheidin die algemeen betrokke raak. Die doel met
openbare beleid is eintlik om te bepaal wat openbaar is, wie verskaf, wie betaal, en wie
betaal moet word.
Die konsep van ''beleidbepaling'' is om bewustelik 'n keuse te maak tussen twee
hoofalternatiewe vir loodsgemeenskappe. Die moderne betekenis van die begrip ''beleid''
behels 'n rigting of aksie of plan, 'n stel politiese oogmerke - in teenstelling met
"administrasie". Beleid word gesien as rasioneel, 'n manifestasie van weloorwoë oordeel.
Dit is byvoorbeeld ondenkbaar dat politici sou toegee dat hulle nie 'n beleid insake X het
nie. Beleid is 'n poging om 'n rasionele grondslag vir aksie te bepaal en te struktureer.
Namate 'n staat sy wetgewingsprosedures verander, so behels die funksies van ''beleid'' die
skep van 'n aanneemlike storie, wat die skrywer se doel verseker en waarin beleid 'n
rolspeler is. Die betekenis het betekenis.
Die term ''beleid'' word gebruik om aan te toon dat daar 'n behoefte is om uit te klaar
watter sosiale doelstellings gedien word deur die toedien (ook self-toedien) van
wetenskaplike energie. Met ander woorde, die klem val spesifiek op die beleidwetenskap
van demokrasie, waar realisering van menswaardigheid, in teorie en in praktyk, die
uiteindelike doelwit is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53406
Date03 1900
CreatorsMampye, P. Jim
ContributorsKinghorn, J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format82 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds