Return to search

The psychological impact of Kangaroo Mother Care (KMC) : a review of the literature

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: his review examines the literature on the psychological impact of Kangaroo Mother
Care (KMC) on the mother, infant, support personnel and other caretakers. The paper
summarizes the findings of the KMC research and considers the implications of it in
light of high numbers of premature and low birth weight infants in South Africa. The
review briefly considers theories of bonding and attachment adopted in the research
and theories on why KMC is effective.
The psychological impact of one component of KMC, Skin-to-Skin Care (SSC), used
primarily in developed countries to supplement traditional care, has been extensively
researched. In contrast, much less research has explored the psychological impact of
full KMC programmes in developing countries. Our understanding of the
psychological impact of KMC therefore relies predominantly on research from a very
different context to the one in which KMC is used. As SSC has been utilised very
differently to KMC and in first world settings, it cannot offer mothers or their family
reliable information on the psychological demands and benefits ofKMC.
Findings: Although KMC appears to offer invaluable physiological benefits and
assists in 'humanising' neonatal care in important ways, there is currently very little
published research on the short or long-term psychological impact of KMC on the
mother, infant, support personnel and other caretakers. On the whole, research
findings on the psychological impact of KMC were not conclusive but indicate some
positive outcomes for increased maternal sensitivity and confidence, developmental
benefits for the infant and an improvement in the clarity of infants' cues and
communication with caregiver. Findings on the psychological impact of KMC for
support personnel and other caretakers such as the family of the infant are also not
conclusive and indicate that more research is necessary. Further research is required
regarding cross-cultural experiences of KMC; maternal experiences of depression,
anxiety and ambivalence; long-term developmental and attachment outcomes for the
infant and the possible preventative value of KMC for maternal and infant mental
health. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie hersiening ondersoek die literatuur aangaande die sielkundige uitwerking van
Kangaroo Mother Care (KMC) op die ma, suigeling, ondersteunende personeel en
ander opsigters. Die artikel is 'n opsomming van die uitspraak van KMC navorsing en
oorweeg die gevolgtrekkings daarvan ten opsigte van die hoe getal vroeggebore en lae
ligaamsgewig van suigelinge wat in Suid-Afrika gebore is. Die hersiening kyk kortliks
na die teorie verbonde aan die binding en gehegtheid van die navorsing en teorie oor
hoekom KMC doeltreffend is.
Die sielkundige uitwerking van een onderdeel van KMC, Skin-to-Skin Care (SSC),
wat meestal in gevorderde lande gebruik word om tradisionele versorg te verryk, is
deeglik ondersoek. Inteendeel is ver minder navorsing op die sielkundige uitwerking
van volle KMC programme in ontwikellende lande gedoen. Dus is ons begrip van die
sielkundige uitwerking van KMC afhanklik op navorsing vanuit 'n ander konteks as
die een waarin die eintlik gebruik is. SSC word baie anders benut as KMC, en in
eerstewereldkontekste kan dit dus nie veel betroubare inligting op die sielkundige
vereistes en voordele van KMC verskaf nie.
Bevindings: Al kom dit voor dat KMC waardevolle sielkundige voordele verskaf en
help in geboorte nasorg op belangrike maniere, is daar huidiglik baie min navorsing
op druk oor die kort- of die langtermyn sielkundige uitwerking van KMC op die ma,
suigeling, ondersteunende personeel en ander oppassers. In die algemeen, is die
bevindings van navorsing oor die sielkundige uitwerking van KMC nie volkome nie,
maar dui positiewe uitslae aan op verhoogde moederlike gevoelens en selfvertroue.
Navorsing dui ook ontwikkelingsvoordele vir die suigeling, asook die bevordering van
die duidelikheid van sy kommunikasie met die oppasser. Bevindings op die
sielkundige uitwerking van KMC op die ondersteunende personeel en ander
oppassers, byvoorbeeld familielede van die suigeling, is ook nie volkome nie, en dui
die nodigheid van verdere navorsing aan. Verdere navorsing oor die kruiskulturele
ervaring van KMC, moederlike ondervinding van moedeloosheid, angs en
dubbelsinnigheid is benodig. Langtermyn ontwikkeling en gehegtigheidsake vir die suigeling en die
moontlike voorkomende waarde van KMC vir moederlike en suigeling se geestelike
gesondheid is ook wel benodig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50173
Date12 1900
CreatorsO'Brien, Shannon
ContributorsKruger, Lou-Marie, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format60 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds