Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The print media, especially newspapers, play an important role in providing
information in any society. In the rural communities of South Africa, information
available to the people is scanty. Growth of a newspaper is necessary if a newspaper
is to fulfil its duties. The Zoutpansberger and Mirror are two of the few local
newspapers that circulate in the Far North Region of the Northern Province.
The Zoutpansberger, which started in 1985, has experienced negative growth in the
various departments of the newspaper, while the Mirror, which started in September
1990, has experienced slow growth. Several factors have been responsible for this.
Therefore, there was a need to examine and compare the factors that have affected
the growth/development of the newspapers over ten years.
The aims and objectives of the study are to examine and compare the factors that
affect the growth and development of the Zoutpansberger and Mirror, give
suggestions to facilitate future growth and the best ways of utilising the available
resources. A literature survey was carried out to get the perspectives of other
researchers.
Data was collected after conducting personal interviews, using the interview
schedule. It was analysed and interpreted with the use of graphs and charts. The
findings reveal that economic, social, cultural and geographical factors affect the
growth of the newspaper. A few recommendations have been given to highlight ways
in which the paper can make full use of the available resources. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die drukmedia, in die besonder koerante, speel 'n belangrike rol in die oordrag van
inligting in enige samelewing. In die plattelandse gemeenskappe van Suid-Afrika is
die beskikbare inligting karig. Vir 'n koerant om sy pligte na te kom, is dit nodig dat
die koerant groei. Die Zoutpansberger en Mirror is twee van die plaaslike koerante in
die Verre Noorde-streek van die Noordelike Provinsie.
Die Zoutpansberger, gestig in 1985, het negatiewe groei In verskeie afdelings
ondervind, terwyl die Mirror, gestig in September 1990, stadige groei ondervind het.
Verskeie faktore is hiervoor verantwoordelik. Daar was daarom 'n behoefte om die
faktore te ondersoek wat die groei van die koerante oor 'n tydperk van tien jaar
beïnvloed het.
Die doel van die studie is om die faktore wat die groei en ontwikkeling van die
Zoutpansberger en die Mirror geraak het, te ondersoek en te vergelyk en om
voorstelle te gee wat toekomstige groei en optimale benutting van beskikbare bronne
kan bewerkstellig. 'n Literatuurstudie is gedoen om die perspektiewe van ander
navorsers te betrek.
Data is ingesamel nadat persoonlike onderhoude gedoen is met behulp van die
onderhoudskedule. Dit is geanaliseer en geïnterpreteer met behulp van grafika en
kaarte. Die bevindinge bring aan die lig dat ekonomiese, maatskaplike, kulturele en
geografiese faktore die groei van die koerant beïnvloed. Enkele voorstelle is gemaak
om moontlike maniere te belig waarop die koerant die beskikbare bronne ten volle
kan benut.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52061 |
Date | 12 1900 |
Creators | Lubinga, Elizabeth Nviri |
Contributors | Rabe, Lizette, Retief, Johan, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 91 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds