Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The concern of the study of phonetics and phonology is the speech sounds of languages.
Phonetics is concerned with the description and the classification of speech sounds.
Phonology, on the other hand is responsible for the sound patterns of speech sounds in a
given language namely, the sound inventory, permissible sequences and how the sounds
change in different circumstances. This study examines and evaluates the manner in
which phonetic-phonological information is applied in South African dictionaries with
particular reference to Nguni dictionaries.
Dictionaries are regarded as authoritative linguistic tools, therefore, the phonetic-phonological
aspects of the language is one of the important information categories that is
included in dictionaries. A word as the linguistic unit consists of speech sounds which are
in turn regarded as phonological units as well as phonetic entities. The phonetic-phonological
signification of the lexical unit in the dictionary entry plays a role in access to
facilitating the spoken form of the language recorded.
This critical analysis and evaluation of Nguni dictionaries reflects on the current
approaches pertaining to the presentation of both segmental and suprasegmental features
of speech sound. Secondly, it also demonstrates the types of pronunciation information
that is lexicographically relevant for the thorough treatment of the lemma.
Although phonetic-phonological information is almost the prevalent feature of all dictionary
types, there are problems encountered during its presentation. In the evaluation of Nguni
dictionaries the treatment of pronunciation information is coupled with inadequacies and
inconsistencies. This is due to the lack of lexicographic planning and the sound application
of lexicographic principles.
It is evident from the investigation that pronunciation information remains the essential
component of the dictionary entry. The inclusion of phonetic-phonological information
requires lexicographic planning that is actually based on linguistic theories that are
primarily aimed at practical lexicography. The general guidelines that are presented in
this study compel lexicographers to introduce innovative methods when handling pronunciation. The proposed approaches in future dictionaries will enhance the
accessibility of information when harmonised.
It is concluded that lexicographical products in the multilingual South Africa should begin
to document the spoken form of various languages for the general record of the sounds of
the language and also for pedagogic purposes. A good phonological and phonetic
description of the official languages is also pertinent especially in the design stage of the
dictionary. The lexicographic approaches followed in the treatment of any linguistic
information should based on the (a) functional criteria of the dictionary compiled and (b)
also on the prospective user's skills. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Fonetiek en fonologie is die studie van die spraakklanke van tale. Fonetiek sien om na die
beskrywing en klassifikasie van spraakklanke. Fonologie daarenteen is verantwoordelik vir
die klankpatrone van spraakklanke in 'n gegewe taal nl. die klankinventaris, die
toelaatbare sekwensies en hoe die klanke omvorm word in wisselende omstandighede, dit
wil se die fonologiese proses. Hierdie studie ondersoek die manier waarop foneties-fonologiese
inligting in Suid-Afrikaanse woordeboeke, veral die van die Nguni-tale,
vergestalt word.
Woordeboeke word gesien as gesaghebbende linguistiese werktuie en die foneties-fonologiese
aspekte van taal kom as 'n vername informasiekategorie daarin voor. Die
woord as linguistiese eenheid bestaan uit spraakklanke wat op hul beurt beide as
fonologiese eenhede sowel as fonetiese entiteite beskou word. Die foneties-fonologiese
komponent van die leksikale eenheid speel 'n betekenisvolle rol in die toegang tot die
gesproke vorm van die opgetekende taal.
Die kritiese analise en evaluasie van Nguni-woordeboeke oorweeg die huidige benaderings
wat betrekking het op die aanbieding van beide segmentele en suprasegmentele
kenmerke van spraakklanke. Tweedens toon dit ook die tipes uitspraakinformasie wat
leksikografies relevant is vir die deeglike uiteensetting van die inligting.
Alhoewel foneties-fonologiese inligting die mees algemene verskynsel in alle
woordeboektipes is, is daar nietemin probleme met die aanbieding daarvan. Uit die
evaluasie van Nguni woordeboeke blyk dit dat ontoereikendhede en inkonsekwensies
voorkom. Dit is toe te skryf aan die gebrek aan leksikografiese beplanning en die tekort
aan deeglike toepassing van leksikografiese beginsels.
Dit blyk uit die ondersoek dat uitspraakinformasie 'n essensiele komponent van die
woordeboekinskrywing bly. Die insluiting van foneties-fonologiese inligting verg
leksikografiese beplanning wat gebaseer is op 'n linguistiese teorie primer gefokus op
praktiese leksikografie. Die algemene riglyne wat in hierdie studie aangebied word dwing
leksikograwe om innoverende maatreels toe te pas by die hantering van uitspraak. Die voorgestelde benaderings vir woordeboeke van die toekoms sal die toeganklikheid tot hul
inhoud verhoog indien die benaderings harmonieer word.
Die slotsom is dat leksikografiese produkte in die veeltalige Suid-Afrika die gesproke vorm
van die verskillende tale moet dokumenteer beide as 'n algemene rekord en ook vir
pedagogiese doeleindes. 'n Goeie fonologiese en fonetiese beskrywing van die amptelike
tale is ook van belang veral in die ontwerpstadium van die woordeboek. Die leksikogafiese
benaderings wat gevolg word in die behandeling van enige linguistiese informasie moet
gegrond wees op (a) funksionele kriteria van die saamgestelde woordeboek en (b) ook op
die vaardighede van die voorgestelde gebruiker.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52562 |
Date | 12 1900 |
Creators | Shoba, F. M. (Feziwe Martha) |
Contributors | Roux, J. C., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages . |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 123 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0027 seconds