Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: This dissertation examines the measurement of business concentration by the Herfindahl-
Hirschman Index (HHI). In the course of the examination, a modification to this method of
measurement of business concentration is proposed, in terms of which the accuracy of the
conventional depiction of the HHI can be enhanced by a formulation involving the Gini index.
Computational advantages in the use of this new method are identified, which reveal the Ginibased
HHI to be an effective substitute for its regular counterpart. It is found that theoretically and
in practice, the proposed new method has strengths that favour its usage. The practical
advantages of employing this method are considered with a view to encouraging the measurement
of business concentration using the Gini-based index of the HHI. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die meting van sakekonsentrasie deur middel van die Herfindahl-
Hirschman-indeks (HHI). ‘n Wysiging aan hierdie metode word voorgestel, deur middel waarvan
die akkuraatheid van die konvensionele voorstelling van die HHI verhoog word, deur ‘n
formulering wat die Gini-indeks betrek. Die berekeningsvoordele van hierdie nuwe metode word
geïdentifiseer en dit word aangetoon dat die Gini-gebaseerde HHI ’n doeltreffende plaasvervanger
vir sy meer bekende teenvoeter is. Daar word bevind dat die voorgestelde nuwe metode
teoretiese en praktiese sterkpunte het wat die gebruik daarvan ondersteun. Die praktiese voordele
van die voorgestelde metode word oorweeg met die oog op die aanmoediging van die gebruik van
die Gini-gebaseerde HHI-indeks as maatstaf van sakekonsentrasie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71678 |
Date | 12 1900 |
Creators | Djolov, George Georgiev |
Contributors | Smit, Eon Van der Merwe, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | viii, 140 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds