Return to search

Investigating adherence for people living with HIV and AIDS on ART in Durban, Kwazulu Natal, South Africa

Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH SUMMARY: The study sought to investigate adherence for people living with HIV who are on ART. Since
high levels of adherence of more than 95% are required to achieve the durable suppression of the
viral load, the researcher finds it very important to find out whether the people are doing what is
expected of them. While the rollout of antiretroviral (ARV) therapy has brought much
excitement and hope to both patients and practitioners in South Africa, it has also brought many
new questions and challenges, including adherence. Adherence is therefore very crucial to the
success of ART. The research sought to investigate adherence in resource-poor settings.
The research was conducted on patients attending Ithembalabantu clinic in Umlazi, Durban,
Kwazulu Natal, South Africa. Respondents were recruited as they come to the clinic to collect
their medication.
Triangulation of qualitative and quantitative research was used to collect data in the study. The
quantitative data involved 90 questionnaires. The qualitative data involved 15 semi structured
interviews.
The results indicated that adherence to ART is very high and satisfactory among the sample
population with 79% who never skipped or missed their medication and 64% who indicated that
they followed their specific schedule all the time; and 88% of the respondents were aware of the
dangers of sleeping without a condom more especially while on ART. The results showed that
there is a very high level of condom usage among the sample population. The respondents from
the in-depth interviews indicated that participants are not affected by the factors that lead to poor
adherence.
The only problem that needs urgent attention is the importance of the knowledge of viral load
and CD4 count. The participants seemed to be confused by the two and most of them did not
know why they are measured. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het gepoog om vlakke van getrouheid aan volgehoue deelneming te ondersoek
onder MIV positiewe persone wie antiretrovirale terapie (ART) ontvang. Omdat hoë vlakke van
getrouheid van meer as 95% nodig is om duursame suppressie van die virale lading to bereik,
voel die navorser dat dit baie belangrek is om uit te vind of persone doen wat van hulle verwag
word. Terwyl die uitrol van ART opgewondenheid en hoop vir beide pasiënte en praktisyne in
Suid-Afrika gebring het, het dit ook baie nuwe vrae en uitdagings gebring, getrouheid ingesluit.
Getrouheid is dus beslissend vir die sukses van ART. Die navorsing het gepoog om getrouheid in
hulpbron-swak areas te ondersoek.
Die navorsing is uitgevoer op pasiënte wat die Ithembalabantu kliniek in Umlazi, Durban,
Kwazulu Natal, Suid-Afrika bywoon. Respondente is gewerf soos hulle na die kliniek toe
gekom het om hul medikasie te kry.
Triangulasie van kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing is gebruik om data in te samel. Die
kwantitatiewe data is deur vraelyste ingesamel en die kwalitatiewe data is deur 15 semigestruktureerde
onderhoude ingesamel.
Die resultate het gewys dat getrouheid aan ART hoog en voldoende onder die steekproek
populasie is met 79% wie nooit hul medikasie gemis het, 64% wie aangedui het dat hulle hul
spesifieke skedule heeltyd volg, en 88% van die respondente is bewus van die gevaar van seks
sonder 'n kondoom, veral vir persone op ART. Die uitslae wys dat daar 'n hoë valk van
kondoom gebruik onder die steekproef populasie is. Die respondente in die onderhoud groep is
nie deur die faktore wat tot swak getrouheid lei geaffekteer nie.
Die enigste probleem wat dringende aandag benodig is die belangrikheid van kennis van virale
vrag en CD4 telling. Dit het voorgekom asof die deelnemers deur die twee verwar word en
meeste van hulle het nie geweet waarom hulle gemeet word nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4156
Date03 1900
CreatorsDlomo, Nondumiso
ContributorsEva, Gary, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen _ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds