Return to search

A capacity building assessment of TB Care Association : a case study

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: Non-profit organisations play an increasingly important role in our society as they
often represent community interests. The ability of the non-profit sector to perform
effectively has become more critical. In order to maintain their value and
effectiveness they require continuous renewal. The increased demand placed on
this sector as it partners with government to deliver basic services to the community
has amplified the need for this renewal process. The non-profit sector is constantly
required to develop new ways of building its capacity in an attempt to meet its
challenges.
Despite the emphasis placed on the importance of capacity building, the term itse~ is
frequently too expansive to be meaningful to decision makers. This paper attempts to
develop a working definition of capacity building and assess the capacity building
levels of TB Care Association.
TB Care Association, founded in 1929, provides a service to tuberculosis patients
and their families. Over the last decade, the organisation has moved from being a
welfare organisation to a developmental health promotion organisation.
The survey conducted on TB Care Association indicates that the scores obtained by
the organisation coincide with the organisation's stage of development according to
Korten (Mukasa, 2003). The results further revealed that fund raising, over
dependence on government funding, lack of succession planning and human
resources strategies are potential issues that could impede organisational growth
and development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nie-vir-wins organisasies speel 'n al hoe meer belangrike rol in ons samelewing
deurdat hulle die belang van die gemeenskap op die hart dra. Die vermoe van hierdie
sektor om effektief te wees raak dus al hoe belangriker. Om voortdurend die vlak van
waarde en effektiwiteit vol te hou vereis voortdurende vernuwing. Die toenemende
vereistes wat gestel word aan hierdie organisasies deurdat hulle met die regering
saamspan om basiese dienste te lewer aan die gemeenskap, het die nodigheid van
hierdie vernuwende proses beklemtoon. Die nie-vir-wins sektor moet gedurig nuwe
maniere vind om kapasiteit te bou om hierdie uitdagings die hoof te bied.
Ten spyte van die klem wat geplaas word op kapasiteitsbou, is die term self gereeld
te wyd om betekenisvol te wees vir besluitnemers. Hierdie verslag poog om 'n
prakties-georienteerde definisie van kapasiteitsbou daar te stel en om die
kapasiteitsbou vlakke binne die TB Sorg Vereniging te bepaal.
Die TB Sorg Vereniging, gestig in 1929, bied 'n diens aan tuberkulose pasiente en
hul families. Oor die laaste dekade het die vereniging beweeg van 'n maatskaplike rol
tot die van 'n vereniging wat fokus op die bevording van ontwikkelingsgesondheid.
Die opname by die TB Sorg Vereniging toon dat die tellings behaal deur die instansie
ooreenstem met die fase van ontwikkeling soos voorgestel deur Korten (Mukasa,
2003). Die resultate toon verder dat fonds-insameling, oor-afhanklikheid van
regeringsfondse, 'n tekort aan opvolger-beplanning en menslike hulpbron strategiee
moontlike knelpunte kan wees wat organisatoriese groei en ontwikkeling kan
belemmer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50551
Date12 1900
CreatorsAlexander, Virna Greer
ContributorsFish, T., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format74 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds