Return to search

Die afbakening van die rol en funksies van die forensiese psigiatriese verpleegpraktisyn in 'n geselekteerde forensiese psigiatriese eenheid in die Wes-Kaap

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: No clear description exists in S.A. of the role and functions of a forensic psychiatric nurse. The
researcher conducted a research project based on more than 20 years of practice experience to
define and describe the role and functions of the forensic nurse practitioner.
A non-experimental descriptive study was done. Questionnaires and checklists were compiled to
determine the perceptions of forensic psychiatric patients/clients (n =24) and nursing staff
(n = 15) .The nursing activities in a selected forensic psychiatric unit was evaluated through nonparticipative
observation.
Results indicated that:
• Patients experienced their environment as isolated and has a need for better support by the
nursing staff;
• Nursing staff indicated their need for more specific training in forensic psychiatric nursing;
and
• A need exists for specific protocols and procedures to guide his/her practice.
The recommendations are made that:
• A special training program for forensic psychiatric nursing needs to be planned and
implemented; and
• Procedures and guidelines must be established to guide the practice of the nurse
practitioner. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar bestaan in S.A. geen duidelike omskrywing van die rol en funksies van die forensiese
psigiatriese verpleegkundige nie. Die navorser het gegrond op meer as 20 jaar praktykervaring 'n
navorsingsprojek gedoen om die rol en funksies van die verpleegpraktisyn te definieer en te
omskryf.
'n Nie-eksperimentele, beskrywende studie is gedoen. Vraelyste en kontrolelyste is opgestel om
die persepsies van forensiese psigiatriese pasiënte/kliënte (n=24) en verpleegpersoneel (n=15) te
bepaal.
Die verpleegaktiwiteite in 'n geselekteerde forensiese psigiatriese eenheid is deur nie-deelnemende
observasie geëvalueer.
Resultate het daarop gedui dat:
• Pasiënte hulle omgewing as geïsoleerd ervaar en het 'n behoefte aan beter
ondersteuning deur die verpleegpersoneel;
• Verpleegpersoneel het aangedui dat hulle 'n behoefte het aan spesifieke opleiding in
forensiese psigiatriese verpJeging;en
• Daar 'n behoefte is aan spesifieke protokolle en prosedures om sy/haar praktyk te rig .
Die aanbevelings word gemaak dat:
• 'n Spesiale opleidingsprogram vir forensiese psigiatriese verpleging beplan en
geïmplementeer word; en
• Prosedures en riglyne daargestel moet word om die praktyk van die verpleegpraktisyn
te rig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53366
Date January 2003
CreatorsEngel, Alexander Adolf
ContributorsBester, M. E., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 v. (various foliations) : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0041 seconds