Return to search

Contextual factors influencing the turnover of nurses in specified intensive care units in the Cape Metropole

Thesis (MCurr)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The shortage of nurses in the intensive care units (ICU) affects both the nurse and the patient with regard to quality care and the quality of work life. Job satisfaction as well as factors within the organisation and work environment predisposes dissatisfaction. Identifying these factors may improve the quality of life at work and reduce staff shortages. The aim of this study is to evaluate the contextual factors influencing the turnover of intensive care nurses in specified hospitals in the Cape Metropole.
The objectives were:
• To determine the factors influencing the turnover of intensive care nurses in specified hospitals in the Cape Metropole.
• To compare the findings of the data in the specified hospitals. An explorative, descriptive design with a quantitative approach has been applied. The research sample consists of all nurses working in the intensive care units in the specified hospitals at the time of the study. A convenience sampling was applied. A structured questionnaire containing predominantly closed-ended questions was used and data collection was conducted by the researcher herself. A pilot study consisting of 10% (N=21) of the sample was done in one of the hospitals to validate the reliability of the questionnaire. The 21 participants who completed the pilot test did not participate in the actual study. The reliability and validity of the findings was assured by the utilization of the statistician and experts in the nursing department.
The data is presented in tables and histograms. A Chi -square test is used to test the statistical significance association between variables.
Spearman’s ranks (rho) order correlation is used to show the strength of the relationship between two continuous variables.
The findings of the study show that discontent with salaries, inferior working environments, organisational factors, physical as well as emotional stress and the lack of career development opportunities, were major determinants in the poor quality of life at work with regard to the two set objectives. Recommendations include those for better remuneration, improved career opportunities and the creation of a safe as well as a friendly work environment. The aim is to create a positive work environment and improve the quality of life at work. / AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Tekort aan verpleegsters in die intensiewesorgeenheid beïnvloed beide die verpleegster en die pasient sovêr dit die gehalte van sorg lewering en die kwaliteit van arbeidservarings in die werkplek betref. Werkstevredenheid, sowel as faktore binne die organisasie en omgewingsfaktore in die werkplek, is aanleidend tot ontevredenheid binne die organisasie. Deur hierdie faktore te identifiseer, mag die kwaliteit van werkslewe verbeter word en die verlies aan personeel verminder word. Die doel van hierdie studie is om die kontekstuele faktore wat die personeel omset van intensiewesorgverpleegsters in spesifieke hospitale in die Kaapse Metropool beïnvloed, te evalueer.
Die doelwitte was:
• Om die faktore wat die omset van intensiewesorgverpleegsters in spesifieke hospitale in die Kaapse metropool beinvloed, te bepaal
• Om die bevindinge van die studie binne verskeiehospitale te vergelyk
Om hierdie navorsingsvrae te beantwoord, is ’n verkennende en beskrywende ontwerp met ’n kwantitatiewe benadering aangewend. Die steekproef het bestaan uit alle verpleegspersoneel werksaam in die intensiewesorg-eenhede in die gespesifiseerde hospitale binne die studie vermeld .
’n Gerieflikheids-steekproef is uitgevoer. ‘n Goedgestruktueerde vraelys met hoofsaaklik geslote vrae is gebruik vir datainsameling en vraelyste was persoonlik deur die navorser ingeneem. ’n Loodsstudie wat 10% van die steekproef beslaan, (N= 21), is in een van die hospitale onderneem om sodoende die betroubaarheid van die vraelys te bevestig. Die 21 deelnemers was nie deel van die werklike studie nie. Die betroubaarheid en geldigheid van die betrokke studie is bevestig deur die statistikus en kenners in die verplegingsdepartement van sodanige inrigting.
Data is voorgelê in die vorm van tabelle en histogramme. ’n Chi-vierkanttoets is gebruik om die statistiese-beduidends verwantskap tussen veranderlikes te toets. Spearman se rangorde (rho) korrelasie is gebruik om die sterkte van die verhouding tussen twee aaneenlopende veranderlikes aan te dui. Die bevindinge dui aan dat ontevredenheid oor salarisse, ‘n swak werksomgewing en organisatoriese faktore, sowel as fisiese en emosionele stres, asook ’n gebrek aan loopbaanontwikkeling, groot bepalers was van swak werkskwaliteit in terme van die twee voorgestelde doelwitte.
Aanbevelings bestaan uit voorstelle vir beter salarisse, die skepping van loopbaangeleenthede en die daarstelling van ’n veilige, vriendelike, werksomgewing. Die doel is om ’n positiewe werksomgewing te skep en om die kwaliteit van werkslewe te verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80149
Date03 1900
CreatorsMagana, Grace Wanjeri
ContributorsDamons, Anneleen, Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format95 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds